Sinner vernietig Medvedev, haal Miami eindstryd Tennis: Jannik Sinner van Italië het Daniil Medvedev van Rusland se aanslag gemaklik in slegs 69 minute van die baan gevee met ‘n oorwinning van 6-1, 6-2 om die eindstryd van die Miami Ope te haal. Die wêreld se nommer drie kom môre in die eindstryd te staan teen...
Tag: eindstryd
Dis Sakkari teen Swiatek in die eindstryd
Dis Sakkari teen Swiatek in die eindstryd Oor na Tennis: Maria Sakkari het drie stelle en vier wedstrydpunte nodig gehad om die Amerikaanse Ope-kampioen, Coco Gauff, te klop vir ‘n eindstryd-kragmeting met die wêreld nommer-een Iga Swiatek by Indian Wells. Die negende gekeurde Sakkari van Griekeland het drie wedstrydpunte in die tweede stel prysgegee in...
SA20: Kaapstad is reg vir die eindstryd
SA20: Kaapstad is reg vir die eindstryd Die Stad Kaapstad sê hy is gereed om môre die SA20-eindstryd op Nuweland aan te bied. Die verdedigende kampioen, die Sunrisers Eastern Cape, sal Durban’s Super Giants die stryd aansê. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die eindstryd voor ongeveer 17 000 toeskouers sal die...
Krieket: Aussies speel teen Pakistan plek in eindstryd
Krieket: Aussies speel teen Pakistan plek in eindstryd Twee voormalige kampioene, Australië en Pakistan, spook vandag sake uit vir ‘n plek in Sondag se eindstryd van die Onder-19 Wêreldbekertoernooi. Die wenner sal te staan kom teen die vyfmalige kampioen, Indië, wat plaaslike harte Dinsdag gebreek het toe hulle die jong Proteas geklop het in die...
Suid-Afrika se o.19’s loop eindstryd mis
Suid-Afrika se o.19’s loop eindstryd mis Die verdedigende kampioen, Indië, het na hul vyfde agtereenvolgende onder-19 Wêreldbeker-eindstryd deurgedring, nadat hulle Suid-Afrika met twee paaltjies op Willowmoorepark in Benoni geklop het. Danksy Lhuan-dre Pretorius se 76 lopies en 64 deur Richard Seletswane kon die gashere 244 vir sewe bereik. Indië het sy beurt wankelrig begin en...
Tiener veerpyltjie sensasie Luke Littler verloor eindstryd
Tiener veerpyltjie sensasie Luke Littler verloor eindstryd Die tiener en veerpyltjiesensasie, Luke Littler, het nie sy sprokies-oorwinning by die Wêreld-veerpyltjiekampioenskap behaal nie nadat hy in die eindronde teen Luke Humphries verloor het. Die 16-jarige Littler het ʼn paar skitterende gooie gehad soos dié wat hom in die eindronde gebring het, maar Humphries, die wêreld se...
Ramaphosa vertrek môre na Frankryk vir eindstryd
Ramaphosa vertrek môre na Frankryk vir eindstryd President Cyril Ramaphosa vertrek môreaand na Frankryk om die Springbokke te ondersteun in die Wêreldbeker-eindstryd teen die All Blacks in die Stade de France in Parys. Die president se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê Ramaphosa hoop om die Webb Ellis-trofee ‘n tweede keer omhoog te hou. Die wenner sal...
Eindstryd: Mees ervare Bokspan draf Saterdag uit
Eindstryd: Mees ervare Bokspan draf Saterdag uit Die mees ervare Springbok-span ooit speel Saterdag in die Wêreldbeker-eindstryd teen die All Blacks in Parys. Die Bok-afrigter Jacques Nienaber het twee veranderinge aangebring aan sy begin-15 met Faf de Klerk en Handré Pollard wat in die plek van Cobus Reinach en Manie Libbok uitdraf. Nienaber het ook...
Alcaraz, Djokovic die gunstelinge vir eindstryd in Ope – Kosmos 94.1
Alcaraz, Djokovic die gunstelinge vir eindstryd in Ope Carlos Alcaraz van Spanje en Novak Djokovic van Serwië is die gunstelinge om hulle halfeindstryde in die Amerikaanse Ope te wen vir nog ʼn tweestryd om ʼn Grand Slam-titel. Die topgekeurde Spanjaard en verdedigende kampioen kom teen die derde gekeurde Rus, Daniil Medvedev te staan terwyl die...
Alcaraz en Djokovic takel mekaar weer in ‘n eindstryd – Kosmos 94.1
Tennis: Alcaraz en Djokovic takel mekaar weer in ‘n eindstryd Tennis: Die Spaanse kampioen, Carlos Alcaraz, moes ‘n wedstrydpunt afweer in sy oorwinning van 2-6, 7-6, 6-3 teen Hubert Hurkacz van Pole om die eindstryd van die Cincinnati Ope te haal. Alcaraz kom vanmiddag teen Novak Djokovic in ‘n herontmoeting van die verlede maand se...