Tag: Eis

Home Eis
DA eis hersiening op petrolprys se metodologie
Post

DA eis hersiening op petrolprys se metodologie

DA eis hersiening op petrolprys se metodologie Die nasionale woordvoerder van die DA vir Minerale Bronne en Energie, Kevin Mileham, vra ‘n hersiening van die brandstofprys-metodologie om die las op verbruikers te verlig. Mileham blameer die ANC-regering se afhanklikheid van brandstofheffings vir verhoogde pryse, en eis die verwydering van administratiewe heffings. Hy beklemtoon die behoefte...

DA eis onmiddellike debat, stemming oor speaker
Post

DA eis onmiddellike debat, stemming oor speaker

DA eis onmiddellike debat, stemming oor speaker Die DA dring aan dat die debat en stemming oor die mosie van wantroue in die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, so gou moontlik moet plaasvind. Dit volg nadat die Hooggeregshof in Pretoria haar aansoek om ‘n moontlike inhegtenisneming te verhinder, van die hand gewys het....

RISE eis werksgeleenthede vir mense ouer as 35
Post

RISE eis werksgeleenthede vir mense ouer as 35

RISE eis werksgeleenthede vir mense ouer as 35 Die nasionale leier van RISE Mzansi, Songezo Zibi, lei vandag ‘n betoging vir werk en geleenthede vir mense ouer as 35, by die Departement van Arbeid en Indiensneming in Pretoria. Die woordvoerder van RISE Mzansi, Mabine Seabe, sê die party is tydens sy gesprekke met gemeenskappe gevra...

Groot eis kan kom teen Jooste-boedel
Post

Groot eis kan kom teen Jooste-boedel

Groot eis kan kom teen Jooste-boedel Suid-Afrika se burgerlike samelewingsorganisasie, Accountability Now, bevestig die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor kan eise instel teen die boedel van die voormalige Steinhoff-uitvoerende hoof, Markus Jooste. Dit volg die standpunt van die owerheid dat die voortgesette ondersoek na Steinhoff nie geraak word deur sy dood nie. Jooste, wat homself geskiet...

Biden eis vergadering oor Rafah-inval
Post

Biden eis vergadering oor Rafah-inval

Biden eis vergadering oor Rafah-inval Die Withuis sê Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het op aandrang van president Joe Biden ingestem om ‘n afvaardiging na Washington te stuur vir ‘n gesprek oor Amerika se kommer oor Israel se aanval op Rafah. Biden en Netanyahu het telefonies gepraat oor die rigting wat die oorlog met...

Nigeriese bandiete eis N$11,5m vir ontvoerdes
Post

Nigeriese bandiete eis N$11,5m vir ontvoerdes

Nigeriese bandiete eis N$11,5m vir ontvoerdes Gewapende mans wat verlede week 286 studente en personeel van ‘n skool in die noorde van Nigerië ontvoer het, het ‘n totaal van 1 miljard naira, of sowat 11,5 miljoen Namibiese dollar, vir hul vrylating geëis. Die skoolkinders, ‘n paar ouer studente en lede van die skoolpersoneel is op...

Regter eis mediese rekords – Kosmos 94.1
Post

Regter eis mediese rekords – Kosmos 94.1

Regter eis mediese rekords Regter Christie Liebenberg het opdrag gegee dat die mediese beampte van die Windhoek-gevangenis vandag alle mediese verslae van die moordenaar Ernst Lichtenstrasser aan die hof voorlê. Lichtenstrasser vertraag nou sedert sy skuldigbevinding aan die begin van November verlede jaar op die nou bekende Nimt-moorde, voorvonnis-verrigtinge. Hy was eers medies ongeskik verklaar...

Messi speel nie, Hongkongse ondersteuners eis geld terug
Post

Messi speel nie, Hongkongse ondersteuners eis geld terug

Messi speel nie, Hongkongse ondersteuners eis geld terug Sokker: Inter Miami se bestuurder Gerardo Martino, sê daar was te veel op die spel om ‘n beseerde Lionel Messi te laat speel in gister se voor-seisoense vriendskaplike wedstryd teen ‘n Hongkongse Elftal. Woedende ondersteuners het hulle uitgejou nadat dit duidelik geword het die kaptein van 2022...

Bibi eis ontbinding van UNRWA
Post

Bibi eis ontbinding van UNRWA

Bibi eis ontbinding van UNRWA Amnestie Internasionaal sê dis skokkend en onmenslik dat verskeie skenkerlande befondsing aan die Verenigde Nasies se hulp- en werke-agentskap in Gaza gestaak het. Minstens 11 lande het hulle bydraes tydelik opgeskort ná bewerings dat 12 van die agentskap se personeellede betrokke was by Hamas se dodelike aanval op Israel verlede...

DA eis dat kernkrag-bepaling herroep word
Post

DA eis dat kernkrag-bepaling herroep word

DA eis dat kernkrag-bepaling herroep word Die DA eis dat die bepaling in die Staatskoerant oor die verkryging van 2 500 megawatt kernkrag vir Suid-Afrika onmiddellik herroep word. Die elektrisiteitsminister, Kgosientsho Ramokgopa, het die energie-departement onder minister Gwede Mantashe opdrag gegee om met ‘n regverdige, deursigtige, bekostigbare en mededingende proses vir die verkryging van kernkrag...