Tag: Ekandjo

Home Ekandjo
Vyfde moord op LGBTQI+ Namibiërs sedert Ekandjo se wette
Post

Vyfde moord op LGBTQI+ Namibiërs sedert Ekandjo se wette

Vyfde moord op LGBTQI+ Namibiërs sedert Ekandjo se wette Equal Rights Nambia sê hulle het berigte ontvang van nog ‘n moord op ‘n LGBTQI+-gemeenskapslid in Tsumeb die naweek. Dit bring die totale moorde op LGBTQI+ Namibiërs op 5 te staan sedert die Nasionale Vergadering verlede jaar in September, die private lid wetsontwerpe aanvaar het wat...

Waar is die Ekandjo se wetsontwerpe?
Post

Waar is die Ekandjo se wetsontwerpe?

Waar is die Ekandjo se wetsontwerpe? Swapo-wetgewer Jerry Ekandjo het die kantoor van die Speaker van die Nasionale Vergadering uitgevra oor die vordering van die twee private-lid wetsontwerpe, wat gemik is teen gay huwelike, wat hy verlede jaar ter tafel gelê het. Die Nasionale Vergadering het die wetsontwerpe goedgekeur om die term “eggenoot” te definieer...

Ekandjo wants answers on his anti-gay bills
Post

Ekandjo wants answers on his anti-gay bills

Swapo lawmaker Jerry Ekandjo has questioned the National Assembly speaker’s office about the progress of anti-gay bills that he tabled in parliament last year. Ekandjo’s private member’s bills – passed by both the National Assembly and National Council – aim to define the term “spouse” and amend the Marriage Act of 1961 to block the...

Ekandjo miscalculated with men-only presidency – Swapo deputy SG
Post

Ekandjo miscalculated with men-only presidency – Swapo deputy SG

Swapo deputy secretary general Uahekua Herunga said former Cabinet minister Jerry Ekandjo did not make all the calculations before saying that the position of Swapo president at the upcoming extraordinary congress should be reserved for men. Ekandjo this week said he believes the position of Swapo president at the upcoming extraordinary congress should be reserved...

Ekandjo het seker ‘n berekeningsfout gemaak…
Post

Ekandjo het seker ‘n berekeningsfout gemaak…

Ekandjo het seker ‘n berekeningsfout gemaak… Terwyl die sekretaris-generaal van Swapo, Sophia Shaningwa, hulde aan ontslape oudpresident Hage Geingob gebring het, is die leierskap stryd in die party reeds sigbaar. Dit kom na veteraan Swapo-lid en ultra konserwatiewe politikus Jerry Ekandjo gesê het dat by die buitengewone kongres wat die party moet hou om die...

Ekandjo wants next Swapo presidential contest reserved for men
Post

Ekandjo wants next Swapo presidential contest reserved for men

Former Cabinet minister Jerry Ekandjo says he believes the position of Swapo party president at the upcoming extraordinary congress should be reserved for men in order to achieve gender balance. “The strong point is that only men should run for the Swapo presidency at the extraordinary congress,” Ekandjo said during an interview this week. During...

Namcor Board Chairman Ekandjo hits back at Mulunga
Post

Namcor Board Chairman Ekandjo hits back at Mulunga

Staff Reporter THE National Petroleum Corporation of Namibia’s Board Vice-Chairperson, Tim Ekandjo, has said in a replying affidavit on Immanuel Mulunga’s suspension that Mulunga increased the risks carried by Namcor when he paid a deposit without board approval on behalf of two shareholders, Sequa and Petrolog, to own oil blocks in Angola, as well as...

Ekandjo bevraagteken belangrikheid van werker-ontplooiing gesprek in NV
Post

Ekandjo bevraagteken belangrikheid van werker-ontplooiing gesprek in NV

Ekandjo bevraagteken belangrikheid van werker-ontplooiing gesprek in NV Veteraan Swapo-parlementslid, Jerry Ekandjo bevraagteken die belangrikheid van ‘n mosie van PDM-wetgewer Lukas Hamata, om die skeiding van gesinne weens werkers wat ver van die huis af ontplooi word, te bespreek. Die huis hou hom nou ‘n geruime tyd met die onderwerp besig en kenners meen daar...

Mauritius dekriminaliseer gay seks, Ekandjo gryp na Bybel
Post

Mauritius dekriminaliseer gay seks, Ekandjo gryp na Bybel

Mauritius dekriminaliseer gay seks, Ekandjo gryp na Bybel Mauritius se hoogste hof het in ‘n landmerk-uitspraak gay seks gedekriminaliseer en sê die verbod weerspieël die koloniale era, eerder as inheemse Afrika-waardes. Die gay man wat die saak aanhangig gemaak het, sê hy is “nou vry om sonder vrees lief te hê wie ek wil”. Die...