Repokoers vandag… ekonome voorspel geen verandering Die Bank van Namibië se monetêre beleidskomitee maak vandag sy vyfde aankondiging vir die jaar oor die repokoers. Die koers staan tans op 7,75 persent, die hoogste wat dit in die afgelope 14 jaar is. Inflasiedruk bly hoog, maar die impak van die hoë brandstofprys in Oktober sal eers...
Tag: Ekonome
SA ekonome voorspel terugkoopkoers sal onveranderd bly – Kosmos 94.1
SA ekonome voorspel terugkoopkoers sal onveranderd bly Ekonome in die buurland voorspel die Suid-Afrikaanse Reserwebank sal die terugkoopkoers onveranderd hou na ‘n aansienlike daling in die verbruikersprys-indeks. Dit volg op die aankondiging oor die inflasiekoers wat verlede maand tot 4,7 persent gedaal het. Die bank se Monetêre Beleidskomitee het op sy laaste vergadering die terugkoopkoers...
Ekonome sê daar is hoop vir 2023 – Kosmos 94.1
Ekonome sê daar is hoop vir 2023 Ekonome het hul reaksie gegee op die jongste kwartaallikse ekonomiese oorsig en sê daar is hoop vir 2023. Daar is voortdurende groei in die mynbousektor en verhoogde buitelandse beleggings in die mineraalbedryf, olie- en gas-eksplorasie, en die groenwaterstof-loodsprojekte. Dit word ondersteun deur onder meer veerkragtige voertuigverkope, goeie bemarking...