Tag: ekonomiese

Home ekonomiese
KZN verwag ekonomiese inspuiting van R2,5 miljard oor Pase
Post

KZN verwag ekonomiese inspuiting van R2,5 miljard oor Pase

KZN verwag ekonomiese inspuiting van R2,5 miljard oor Pase Toerisme KwaZulu-Natal verwag ‘n ekonomiese inspuiting van 2,5-miljard Suid-Afrikaanse rand met duisende vakansiegangers wat na die provinsie stroom vir die Paasseisoen. Met ‘n beraamde bedbesetting van 65-persent en nagenoeg 600 000 besoekers, wys die provinsiale LUR Siboniso Duma op die provinsie se toeriste-aantreklikhede, te midde van...

Sharpeville-slagoffers moet vereer word met ekonomiese transformasie
Post

Sharpeville-slagoffers moet vereer word met ekonomiese transformasie

Sharpeville-slagoffers moet vereer word met ekonomiese transformasie Die buurland se mynwerkersvakbond Numsa het die regering versoek om Sharpeville-slagoffers met ekonomiese transformasie te vereer. Numsa-woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, veroordeel die onmenslike aard van apartheid en beklemtoon die behoefte aan doelbewuste ekonomiese veranderinge, insluitend die nasionalisering van grond en minerale. Hlubi-Majola meen dis belangrik om seker te maak...

Dagga-wette ‘lê ekonomiese groei aan bande’
Post

Dagga-wette ‘lê ekonomiese groei aan bande’

Dagga-wette ‘lê ekonomiese groei aan bande’ Regeringsadvokate voer aan dat die saak wat deur dagga-aktiviste Jaftha Brian en Borro Ndungula na die Windhoekse hooggeregshof gebring is, nie ‘ryp’ is vir geregtelike beregting nie. Brian en Ndungula wil hê die hof moet die wet wat die besit en gebruik van dagga deur volwassenes verbied, in stryd...

Britse ekonomiese data ondersteun daling in rentekoers
Post

Britse ekonomiese data ondersteun daling in rentekoers

Britse ekonomiese data ondersteun daling in rentekoers Werkloosheid in Brittanje het toegeneem namate groei in lone verder gedaal het. Die data ondersteun die verwagtinge van ontleders dat die land se rentekoers sal daal. Die werkloosheidskoers het in die drie maande tot einde Januarie tot 3,9 persent gestyg met gemiddelde verhoging is lone wat met 6,1 persent...

Sapra maan teen ekonomiese uitwerking van brandstofprysverhoging
Post

Sapra maan teen ekonomiese uitwerking van brandstofprysverhoging

Sapra maan teen ekonomiese uitwerking van brandstofprysverhoging Die Suid-Afrikaanse Petroleum-kleinhandelaarsvereniging, Sapra, waarsku oor die ekonomiese uitwerking van verhoogde internasionale brandstofpryse. Dit volg nadat brandstofpryse vanoggend in Suid-Afrika gestyg het. Die adjunk-voorsitter van Sapra, Lebo Ramolahloane, beklemtoon moontlike inflasionêre druk en die uitwerking daarvan op verbruikersbesteding en monetêre beleidsbesluite. Ramolahloane sê die styging in brandstofpryse sal...

ActionSA stel dapper strategieë voor vir ekonomiese herlewing
Post

ActionSA stel dapper strategieë voor vir ekonomiese herlewing

ActionSA stel dapper strategieë voor vir ekonomiese herlewing ActionSA se Gautengse premierskandidaat, Funzi Ngobeni, sê die komende verkiesing bied ‘n geleentheid om aandag te skenk aan die provinsie se ekonomiese agteruitgang. Ngobeni het ‘n omvattende plan onthul wat fokus op ekonomiese herlewing deur strategiese projekte. Dit sluit in ‘n infrastruktuur-padkaart, die aanpak van verlate eiendomme,...

KZN premier onthul ekonomiese herstelprogram
Post

KZN premier onthul ekonomiese herstelprogram

KZN premier onthul ekonomiese herstelprogram Die premier van KwaZulu-Natal, Nomusa Dube-Ncube, het die ekonomiese herstelprogram in die provinsiale rede onthul. Sy het besin oor vorige ondernemings en toekomsplanne uiteengesit, en sê die regering het projekte weer op koers gebring om meer lugrederye te lok om na die King Shaka Internasionale Lughawe te vlieg. Sy het...

Ekonomiese toestande lyk beter: Shiimi
Post

Ekonomiese toestande lyk beter: Shiimi

Ekonomiese toestande lyk beter: Shiimi Die finansminister, Ipumbu Shiimi is tans besig om sy begrotingsrede in die Nasionale Vergadering te lewer. Hy maak melding van doe verbeterde ekonomiese toestande en sê die 2024-25 begroting is in ‘n beter ekonomiese omgewing ontwikkel. Hy voorspel groei van 4 persent vanjaar. Post navigation Source link

Vroue se ekonomiese bemagtiging steeds ‘n uitdaging
Post

Vroue se ekonomiese bemagtiging steeds ‘n uitdaging

Vroue se ekonomiese bemagtiging steeds ‘n uitdaging ‘n Gender- en menseregte-aktivis, Hlengiwe Ndlovu, het die noodsaaklikheid van vroue se ekonomiese en finansiële bemagtiging vir ekonomiese groei beklemtoon, wat tans onder die pre-pandemiese vlakke is. Ndlovu beklemtoon die behoefte aan verhoogde verteenwoordiging in die werkplek. Ndlovu sê daarbenewens bly die verskuiwing van vroue van bestaansvlak-ekonomiese aktiwiteite...

Hantering van ekonomiese uitdagings moet verander
Post

Hantering van ekonomiese uitdagings moet verander

Hantering van ekonomiese uitdagings moet verander Kwesbaarheid vir stygings in voedselpryse is hoog in Namibië omdat arm huishoudings staatmaak op swak aangepaste droëland-landbou en eksterne markte vir hul kos, wat hulle minder bestand maak teen skokke. Ongeveer 38 persent van die geaffekteerde bevolking implementeer negatiewe hanteringstrategieë wat wissel van die besteding van hul spaargeld, om...