Tag: ekonomiese

Home ekonomiese
Repokoers begin ekonomiese aktiwiteit beperk – Kosmos 94.1
Post

Repokoers begin ekonomiese aktiwiteit beperk – Kosmos 94.1

Repokoers begin ekonomiese aktiwiteit beperk Simonis Storm in die hoofstad het ‘n ontleding gedoen oor die ekonomiese beperking van die huidige repokoers. Volgens die makelaarsfirma, begin monetêre beleid ekonomiese aktiwiteite beperk met lenings vir voertuigaankope wat met 7 persent op ‘n jaargrondslag gedaal het terwyl kontant aankope toegeneem het. ‘n Navorser by die firma, Angelique...

Olie klim met nuwe ekonomiese aanwysers – Kosmos 94.1
Post

Olie klim met nuwe ekonomiese aanwysers – Kosmos 94.1

Olie klim met nuwe ekonomiese aanwysers Oliepryse is al weer op met ‘n vyfde agtereenvolgende week van stygings, aangedryf deur optimisme dat gesonde vraag- en aanbodverlagings pryse voortvarend sal hou. Daar is toenemende verwagtinge dat sentrale banke soos die Amerikaanse Federale Reserweraad en Europese Sentrale Bank die einde van beleidsverskerpingsveldtogte nader, wat die vooruitsigte vir...

Nog ‘n strategie vir ekonomiese groei, werkskepping in die Kaap – Kosmos 94.1
Post

Nog ‘n strategie vir ekonomiese groei, werkskepping in die Kaap – Kosmos 94.1

Nog ‘n strategie vir ekonomiese groei, werkskepping in die Kaap Die Wes-Kaapse premier Alan Winde het die provinsiale regering se nuwe Growth For Jobs-strategie, ook bekend as G4J, amptelik bekend gestel. Hy is na die bekendstelling vergesel deur die LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, en LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers. Wenger sê...