Tag: eksamens

Home eksamens
Leerders moet inligting vir registrasie van eksamens verifieer
Post

Leerders moet inligting vir registrasie van eksamens verifieer

Leerders moet inligting vir registrasie van eksamens verifieer Die onderwysministerie versoek alle voltydse en deeltydse kandidate wat vir die 2024 Nasionale Eksamens geregistreer is om na hul eksamensentrums te gaan om hul registrasie-inligting na te gaan en te verifieer. Die verifikasiedatums is geskeduleer van 15 tot 30 April. Dit het betrekking op alle voltydse en...

Ministerie gesels oor graad-12 eksamens
Post

Ministerie gesels oor graad-12 eksamens

Ministerie gesels oor graad-12 eksamens Graad-12 leerders maak stelselmatig klaar met hul eksamens. Die AS-vlak leerders sluit vanmiddag af met die gewone vlak eksamens wat volgende week tot ‘n einde kom. Tot dusver, was daar nie uitdagings nie en dinge het vlot verloop. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende direkteur in die onderwysministerie Sanet...

Kommer oor ontwrigtings met eksamens in die Kaap
Post

Kommer oor ontwrigtings met eksamens in die Kaap

Kommer oor ontwrigtings met eksamens in die Kaap Die onderwysdepartement in die Wes-Kaap het diepe kommer uitgespreek oor die moontlikheid van ontwrigtings in vanjaar se matriekeksamen. Die graad 12-eksamen begin op 30 Oktober, maar hierdie week se praktiese vraestelle sluit in, Rekenaartoepassingstegnologie vandag en Inligtingstegnologie môre. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, doen ‘n beroep...

NUST-studente het uitdagings met fooie en eksamens
Post

NUST-studente het uitdagings met fooie en eksamens

NUST-studente het uitdagings met fooie en eksamens Eksamens is op hande by universiteite maar volgens die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie sal studente wie se onderrig-gelde uitstaande is, nie toegelaat word om eksamen te skryf nie. Studente het hul klagtes oor die Namibië Studente Finansiële Bystandsfonds wat nie hul klasgelde betaal nie, na die...