Nanso bekommerd oor swak eksamenuitslae Die Namibië Nasionale Studente-organisasie, Nanso, spreek sy kommer uit oor die power prestasie van leerders op die Nasionale Senior Sekondêre Sertifikaat gewone vlak en gevorderde vlak. Tydens ‘n perskonferensie in die hoofstad het Nanso-president Lucia Ndishishi gesê dat die resultate onopgeloste uitdagings in basiese onderwys beklemtoon. Minstens 75 persent van...
Tag: eksamenuitslae
Tiener neem glo eie lewe na eksamenuitslae
Tiener neem glo eie lewe na eksamenuitslae ’n 17-jarige tiener van die Onamutayi-Onanke-dorpie in die Omuntele-kiesafdeling het na bewering sy eie lewe geneem nadat hy Woensdag sy eksamenuitslae ontvang het. Die voorval is deur die uitvoerende direkteur van onderwys, Sanet Steenkamp, bevestig. Steenkamp het leerders versoek om met iemand te praat wat hulle vertrou wanneer...
Ministerie sê oor eksamenuitslae – Kosmos 94.1
Ministerie sê oor eksamenuitslae Die vakansieseisoen het aangebreek vir leerders, by beide hoërskole en laerskole, en hulle het reeds hul rapportkaarte gekry. Die nuwe skooljaar begin amptelik vir onderwysers op die 11de Januarie, terwyl leerders op die 15de Januarie sal begin. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Sanet Steenkamp, die uitvoerende direkteur by die onderwysministerie,...