Nedbank teken eksepsie aan teen Danie Botes se verdediging Die saak waar Nedbank betaling van amper 2,7 miljoen Namibiese dollar by die bekende Lared Brahman-stoetteler, Danie Botes eis, is vandag weer voor regter Shafimana Uietele. In sy stukke sê die bank, Botes het in Mei verlede jaar, agterstallig geraak op die betaling van twee lenings...
November 16, 2024