Wat is die toekoms van elektriese voertuie in Namibië? In die Suid Afrikaanse begroting wat ter tafel gelê is deur die finansminister Enoch Godongwana, het die regering 964 miljoen Suid-Afrikaanse rand belê in die medium termyn vir die infasering van elektriese voertuie. Kosmos 94.1 Nuus het met Conrad Roedern gepraat, die stigter van die invoerder...
Tag: elektriese
Elektriese voertuie sal plaaslik ook styg
Elektriese voertuie sal plaaslik ook styg ‘n Opname deur die elektriese voertuigspesialiste by DriveElectric het ‘n treffende wêreldwye oplewing in die gebruik van elektriese voertuie aan die lig gebring. Die studie, wat op jaarlikse verkope fokus, identifiseer die lande waar verkope die vinnigste styg. Suid-Afrika is die voorloper met ‘n verstommende styging van 127 persent...
Elektriese voertuie maak vinnig opgang
Elektriese voertuie maak vinnig opgang Volgens Simonis Storm se globale voertuigverkope-oorsig staan die elektriese voertuigsektor uit weens sy vinnige evolusie. In November vanjaar het die sektor ‘n toename van 20 persent op ‘n jaargrondslag in verkope gesien, met 1,4 miljoen eenhede wat verkoop is, wat ‘n beduidende mylpaal was. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met...
Patel maak plan vir elektriese voertuie bekend
Patel maak plan vir elektriese voertuie bekend Die Suid-Afrikaanse handelsminister, Ebrahim Patel, het die omvattende padkaart vir elektriese voertuie onthul, wat sleutelaspekte soos die witskrif oor die oorgang na elektriese voertuie uiteensit. Ander afdelings sluit ‘n instellings-raamwerk en fiskale finansieringstrategieë in. Patel beklemtoon die belangrikheid van die witskrif, wat openbare beleidsverbintenis tot die oorgang met ondersteuningsmeganismes...
RFA sê daar is meer elektriese voertuie op Namibiese paaie – Kosmos 94.1
RFA sê daar is meer elektriese voertuie op Namibiese paaie Die Padfonds-administrasie het twee uitvoerbaarheidstudies oor tolpaaie op Namibiese paaie laat doen wat tot die gevolgtrekking gekom het dit ekonomies en prakties haalbaar in Namibië is. As gevolg van die heersende ekonomiese klimaat, tesame met faktore soos hoë rentekoerse en inflasie, het hy egter besluit...
Namibië stel ambisieuse teikens vir elektriese voertuie – Kosmos 94.1
Namibië stel ambisieuse teikens vir elektriese voertuie Namibië het ambisieuse teikens gestel om oor te skakel na ‘n groener en meer volhoubare vervoerstelsel om 96 500 ligte elektriese voertuie teen die jaar 2025 in die land te hê. Hierdie stap is Namibië se verbintenis om kweekhuis-gasvrystellings te verminder, veral van die vervoersektor. Volgens ‘n onlangse...