Windhoek wil elektrifiseer, maar te min geld Die Stad Windhoek het verlede jaar ‘n vyf-jaar elektrifiseringsplan aangekondig vir die implementering van elektrifiseringsprojekte tot 2028. Ongeveer 4 000 huishoudings word in die tydperk geteiken. Die Stad se raad vereis befondsing van 15 tot 20 miljoen Namibiese dollar per jaar om voort te gaan met hierdie projekte....
November 2, 2024