Angola wil elektrifisering van 43% tot 50% opstoot Angola beplan om teen 2027 ‘n geïnstalleerde kapasiteit van 8 000 megawatt en ‘n elektrifiseringskoers van 50 persent te bereik, wat ‘n belegging van 17,2 miljard Amerikaanse dollar sal verg. Die doelwit om dekking van die huidige 43 persent tot 50 persent te verhoog, is genoodsaak deur...
Tag: elektrifisering
Stad Whk vorder goed met elektrifisering
Stad Whk vorder goed met elektrifisering Stad Windhoek vorder goed met op opgradering van informele nedersettings. Die elektrifisering van 20 huise in Otjomuise uitbreiding 6 en 7 in Khomasdal is in Lushotostraat voltooi. Windhoek se onderburgemeester, Magdalena Lombardt, het by die amptelike inhuldiging van die elektrifiseringsprojek vir informele gebiede gesê meer huise sal elektrisiteit kry...
Elektrifisering vorder in hoofstad – Kosmos 94.1
Elektrifisering vorder in hoofstad Inwoners van veral informele nedersettings kla oor die tekort aan dienste en straatligte veral omdat misdaad algemeen voorkom. Die Stad Windhoek het sowat 3 515 huishoudings in die informele nedersettings rondom die hoofstad oor ‘n tydperk van vyf jaar teen 45 miljoen Namibiese dollar geëlektrifiseer. Dit is volgens burgemeester Joseph Uapingene,...
Stad Windhoek beplan verdere elektrifisering
Stad Windhoek beplan verdere elektrifisering Die Stad Windhoek munisipale raad het ‘n plan goedgekeur om sowat 4 000 huishoudings in informele nedersettings oor die volgende vyf jaar te elektrifiseer. Die raad sê die vyfjaar-elektrifiseringsplan beoog om uit te brei op die vorige plan wat van 2017 tot 2022 gestrek het. Sedert 2017 is 3 515...