Ministerie begin met inligtingsessies oor elektroniese ID’s Binnelandse sake-minister Albert Kawana sê dat sy ministerie tans belanghebbendes inlig oor die kenmerke en gebruike van elektroniese identiteitskaarte en hoe dit hul instellings kan bevoordeel. Die Kabinet het onlangs die bekendstelling van e-ID’s goedgekeur. Dit sal vir belanghebbendes makliker en vinniger wees om die identiteite van hul...
November 17, 2024