Elf in hegtenis oor vals matrieksertifikate Die onderwys-gehalteversekeringsliggaam, Umalusi, het die inhegtenisneming bevestig van 11 verdagtes uit verskeie dele van die land, wat Limpopo en Pretoria insluit, vir die verkoop van vals matrieksertifikate. Die uitvoerende hoof van Umalusi, Mafu Rakometsi, het die media ingelig oor die beoordeling van die matriekuitslae voor die geskeduleerde vrystelling Vrydag...
Tag: Elf
Elf onwettige mynwerkers sterf in Zambië myn
Elf onwettige mynwerkers sterf in Zambië myn Daar is bevestig elf onwettige mynwerkers het gesterf en hul liggame is uit ‘n oopgroef-kopermyn in Zambië gehaal nadat grondverskuiwings hul begrawe het toe hul verlede maand tonnels gegrawe het. Die grondstorting het op 30 November by ‘n myn naby die stad Chingola gebeur. Reddingswerkers het tot dusver...
Elf vas oor onwettige myn van edelstene by Karasburg – Kosmos 94.1
Elf vas oor onwettige myn van edelstene by Karasburg Twee Namibiese polisiebeamptes se saak oor onwettige mynbou van kalsedon-edelstene en die oortreding van die voorkoming van die Wet op Georganiseerde Misdaad is tot 8 September in die Karasburg-landdroshof uitgestel. Die 35-jarige Gerson Sheuyange en die 42-jarige Cassey Khakisi is vandeesweek saam met sewe ander mans...
Elf sterf toe dak van sportsaal by skool in China ineenstort – Kosmos 94.1
Elf sterf toe dak van sportsaal by skool in China ineenstort Minstens elf mense is dood toe die dak van ‘n sportsaal by ‘n skool in Qiqihar in die noordooste van China ineengestort het. Na bewering is die meeste van die slagoffers skoolkinders, hoewel dit nog nie amptelik bevestig is nie. Die dak is...