Rafa wil elke oomblik geniet Die 22-malige Grand Slam-kampioen Rafael Nadal sê hy wil elke oomblik geniet van die jaar, wat hy verwag sy laaste sal wees. Hy speel vandag in die eerste ronde van die Barcelona-ope teen die Italianer Flavio Cobolli. Nadal, wat in Junie 38 word, sukkel al meer as ‘n jaar lank...
Tag: Elke
Meer as ‘n miljoen mense word elke jaar vir geestesgesondheidsbehandeling verwys, maar duisende gooi handdoek in omdat hulle voel dit werk nie
Meer as ‘n miljoen mense word elke jaar vir geestesgesondheidsbehandeling verwys, maar duisende gooi handdoek in omdat hulle voel dit werk nie Kenners waarsku dat honderde duisende wegbeweeg van geestesgesondheid ‘praat terapie’ omdat hulle in baie gevalle glo dat dit nie werk nie. Meer as ‘n miljoen mense word elke jaar vir die behandeling verwys,...
Enrico sê dankie, en dit gaan elke dag beter
Enrico sê dankie, en dit gaan elke dag beter Die voormalige burgemeester van Rehoboth, Enrico Junius, sê dit gaan met hom baie goed en hy herstel daagliks meer. Dit kom na hy erge brandwonde in September 2022 opgedoen het. Junius sê hy oorweeg weer openbare diens, maar, eers later, en bedank die Namibiese gemeenskap vir...
Vier rolprente, een vir elke Beatle
Vier rolprente, een vir elke Beatle Die Oscar-bekroonde regisseur, Sam Mendes, beplan om vier afsonderlike rolprente uit elke lid van die Beatles se oogpunt te maak. Paul McCartney, Ringo Starr en die families van wyle John Lennon en George Harrison het toestemming gegee vir die volle lewensverhaal en die musiekregte vir die rolprente. Mendes sê...
Brandstofprys sal op elke dorp verskil
Brandstofprys sal op elke dorp verskil Petroleumkommissaris Maggy Shino sê die koste van vervoer van brandstof na dorpe in die land, per pad, verskil. Tariewe word volgens die Ready Reckoner Rates-stelsel toegepas. Die pompprys vir alle brandstof is by Walvisbaai met 4 sent verlaag en die prys van vervoer sal by die verskeie dorpe se...
Elke deel van vangste in visbedryf moet benut word
Elke deel van vangste in visbedryf moet benut word Die stigterslede van die nuwe Namibia Ocean Cluster het hulle daartoe verbind om vermorsing tot die minimum te beperk en die sosio-ekonomiese voordele van elke vis wat in Namibië geoes word, ten volle te ontgin. Dié verbintenis is by ’n openbare geleentheid in Walvisbaai geformaliseer waar...
Pasta het ‘n Spotify-lys. Elke spesifieke liedjie het ‘n tydsduur om by die betrokke pasta se kooktyd te pas
Pasta het ‘n Spotify-lys. Elke spesifieke liedjie het ‘n tydsduur om by die betrokke pasta se kooktyd te pas Barilla het met Spotify saamgespan om te verseker dat hul aanhangers altyd hul pasta na hul smaak sal kook deur ‘n aantal snitlyste saam te stel wat saam met ‘n soort noedels pas. Die idee is...
Klimaat: Afrika verloor 23 hektaar elke minuut
Klimaat: Afrika verloor 23 hektaar elke minuut Met ‘n bevolking van 1,4 miljard, ‘n oppervlakte van meer as 30 miljoen vierkante kilometer, is Afrika die streek wat die kwesbaarste is vir klimaatsverandering. Uiterste weerverskynsels verswak grondgehalte en versnel verwoestyning met 319 miljoen hektaar wat hierdeur bedreig word. In Afrika raak grondagteruitgang 74 persent van mense...
‘Vir elke Hamas-lid wat jy skiet, hoeveel skep jy?’
‘Vir elke Hamas-lid wat jy skiet, hoeveel skep jy?’ Die oorlog in die Midde-Ooste bly in die nuus. Die Arabiese leiers se vergadering het gelei tot ‘n beroep vir ‘n onmiddellike skietstilstand maar, Israel skop vas, gerugsteen deur sy bondgenoot die VSA. Intussen is meer as 11 000 burgerlikes in Gaza sedert 7 Oktober dood...
Die Bokke sal Saterdag alles gee, soos elke keer
Die Bokke sal Saterdag alles gee, soos elke keer Dit is Saterdag ʼn reuse Wêreldbeker-eindstryd tussen twee aartsvyande en die reuse van die Suidelike Halfrond, Suid-Afrika en Nieu-Seeland. Die All Blacks het die afgelope naweek by die eindstryd ingewals deur Argentinië ʼn pak slae te gee terwyl die verdedigende kampioen, Suid-Afrika, naelskraaps met een punt...