Elon Musk se Space X bou spioenasie-satelliete Elon Musk se SpaceX bou ‘n netwerk van honderde spioenasiesatelliete onder kontrak met ‘n Amerikaanse intelligensie-agentskap. Dit is glo ‘n aanduiding van nouer bande tussen Musk se ruimtemaatskappy en nasionale veiligheidsagentskappe.Dit word gebou deur SpaceX se Starshield-eenheid onder ‘n kontrak van net onder twee miljard Amerikaanse dollar. Post...
Tag: Elon
Elon Musk se “Neuralink brein-inplanting-skyfie” is ingeplant in die eerste mens
Elon Musk se “Neuralink brein-inplanting-skyfie” is ingeplant in die eerste mens Die eerste menslike pasiënt het ‘n “Neuralink-brein-inplanting-skyfie” ontvang. Die prosedure was blykbaar suksesvol volgens Elon Musk wat gesê het dat die individu na die operasie “goed sal herstel”. Neuralink, wat daarop gemik is om brein-rekenaar-koppelvlakke te skep, het verlede jaar begin om menslike pasiënte...
BiBi en Elon gesels oor haatspraak
BiBi en Elon gesels oor haatspraak Die Israeliese premier Benjamin Netanyahu is in New York by die VN se 78ste sessie van die Algemene Vergadering. Hy het van die geleentheid gebruik gemaak om met Elon Musk van X te gesels oor anti-semitiese kommentaar en die beheer daarvan. Musk het ‘n vreemde uitgangspunt oor vryheid van...
Namibia has not engaged Elon Musk’s Starlink – WINDHOEK OBSERVER
CHAMWE KAIRA Namibia has not engaged Elon Musk’s Starlink on the possibility of offering internet services in the country. This follows news that Mozambique and Zambia have come the first countries in Southern Africa to licence Elon Musk’s Starlink company. Executive Director of the Ministry of Information and Communication Technology, Audrin Mathe said Musk has...