Komitee gaan toesig hou oor SA energie-minister Die Nasionale Vergadering het die instelling van ‘n ad hoc-komitee goedgekeur, wat onder die portefeuljekomitee oor Openbare Ondernemings toesig sal hou oor die rol van die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa. Dit volg op aanbevelings van die Reëlskomitee. ʼn Verteenwoordiger van die DA, Annelie Lotriet, het haar party...
November 18, 2024