Engeland uitgeboul Ravichandran Ashwin het vyf paaltjies ingeoes in sy 100ste toets en Indië gehelp om Engeland met ‘n beurt en 64-lopies te klop en die reeks 4-1 te beklink. Die draaibouler Ashwin spog met vyf-vir-77 wat bygedra het om Engeland vir 195 uit te boul in die besoekers se tweede beurt. Die wedstryd in...
Tag: Engeland
Engeland se span maak reg vir Ierland
Engeland se span maak reg vir Ierland Rugby: Engeland se afrigter, Steve Borthwick, het drie veranderings aan sy span aangebring vir môre se Sesnasies-kragmeting in Londen teen die verdedigende kampioen, Ierland. Die tuisspan is gretig om hulle teleurstellende nederlaag teen Skotland in die vorige ronde af te skud. Borthwick sê deurlopendheid is belangrik. Post navigation...
Indië beklink toetsreekssege oor Engeland
Indië beklink toetsreekssege oor Engeland Krieket: Indië het die reeks van vyf toetse teen Engeland beklink deur die voorlaaste wedstryd in Ranchi met vyf paaltjies te wen. Die besoekers het ‘n eerstebeurt-voorsprong van 46 lopies verkwis toe hul in hulle tweede beurt vir ‘n skamele 145 uitgeboul is. Dit het die gashere ‘n wenteiken van...
Engeland skop vas aan begin van vierde toets teen Indië
Engeland skop vas aan begin van vierde toets teen Indië Krieket: Engeland het herstel van ‘n swak begin in die vierde toets teen Indië in Ranchi. Ben Stokes het die loot gewen en gekies om te kolf, en die besoekers het hul derde paaltjie verloor op slegs 47. Daarna het Jonny Bairstow en Joe Root...
Dis Namibië teen Engeland in Oor-40-Krieketwêreldbeker
Dis Namibië teen Engeland in Oor-40-Krieketwêreldbeker Span Namibië maak gereed vir nog ‘n taai stryd op wedstryddag 3 van die Oor-40-Krieketwêreldbeker vandag in Kaapstad, wanneer hulle teen Engeland speel. Ten spyte van ‘n paar moedige individuele kolfvertonings, het die Namibiërs tot dusver albei hul eerste poelwedstryde teen Kanada en Australië verloor. Hulle gaan nog een...
Engeland se McCullum steun Bairstow om sy kolfwerk reg te ruk
Engeland se McCullum steun Bairstow om sy kolfwerk reg te ruk Krieket: Engeland se afrigter, Brendon McCullum, het sy steun aan Jonny Bairstow toegesê en sê hy beplan nie om hom weg te laat vir die vierde toets teen Indië nie. Die 34-jarige is skerp gekritiseer oor sy kolfwerk toe hy slegs 102 lopies in...
Engeland se skrumskakel Mitchell uit weens knie
Engeland se skrumskakel Mitchell uit weens knie Rugby: Engeland se skrumskakel, Alex Mitchell, is weens ʼn kniebesering nie beskikbaar vir Saterdag se Sesnasies-wedstryd teen Skotland nie. Die 26-jarige speler is in Augustus aanvanklik as nood-plaasvervanger vir die Wêreldbeker aangetree nadat Jack van Poortvliet beseer is. Hy het in agt van Engeland se laaste tien wedstryde...
Engeland gaan nie “BazzBall” benadering verander
Engeland gaan nie “BazzBall” benadering verander Krieket: Engeland se kaptein, Ben Stokes, sê hulle is nie spyt oor hul benadering nie al het hulle met 434 lopies teen Indië verloor. Die besoekers is laat op die vierde dag van die derde toets in Rajkot vir 122 uitgeboul, nadat hulle ‘n teiken van 557 gestel is....
Goeie eerste dag vir Indië in derde toets teen Engeland
Goeie eerste dag vir Indië in derde toets teen Engeland Krieket: Indië is in ‘n sterk posisie ná die openingsdag van die derde toets teen Engeland in Rajkot. Indië het 326 vir vyf aangeteken ná ‘n swak begin, toe die eerste drie paaltjies binne slegs 33 lopies geval het. Die kaptein, Rohit Sharma, het daarna...
Stokes sluit hom môre by Engeland se 100 toetse-klub aan
Stokes sluit hom môre by Engeland se 100 toetse-klub aan Krieket: Kaptein Ben Stokes gaan die 16de Engelse speler word wat in sy 100ste toets verskyn wanneer hulle Indië van môre af in die derde toets in Rajkot pak. Die 32-jarige veelsydige speler het in Desember 2013 sy buiging in dié formaat gemaak teen Australië...