Empretec bevorder entrepreneurskap Empretec Namibia is deel van die handelsministerie en die program bevorder entrepreneurskap as ‘n noodsaaklike komponent van ekonomiese ontwikkeling. Werklose jeugdiges en vroue word genooi om opgelei te word in die sny en poleer van edelstene. Kandidate moet aansoek doen vir die 2024/2025-inname. Die ministerie se woordvoerder, Elijah Mukubonda, sê kandidate moet...
Tag: entrepreneurskap
Daar is entrepreneurskap, dis die wetsraamwerk wat ontbreek
Daar is entrepreneurskap, dis die wetsraamwerk wat ontbreek Die finansminister, Ipumbu Shiimi, het onlangs by die Namibië Ontwikkelingsbank se Good Business Awards in Windhoek gesê die land het geen kultuur van entrepreneurskap nie en dat meeste jongmense eerder vir die regering of groot maatskappye wil werk. Kosmos 94.1 Nuus het by die direkteur van SMEs...
Entrepreneurskap kan welvaart skep – Kosmos 94.1
Entrepreneurskap kan welvaart skep Die Koperfees-inisiatief poog om nuwe sakegeleenthede te bevorder wat Tsumeb-inwoners sal help om werkloosheid en armoede te oorkom. Matheus Hangula, burgemeester van Tsumeb, het tydens die amptelike opening van die 10de Koperfees gesê entrepreneurskap moet bevorder word, want selfvoorsiening kan ekonomiese welvaart verseker deur die implementering van amptelike nasionale ontwikkelingsplanne. Zebra...
Mentorskap lei tot entrepreneurskap, sê bank
Mentorskap lei tot entrepreneurskap, sê bank Die Ontwikkelingsbank van Namibië sê sy missie om volhoubare ekonomiese groei te bevorder met ‘n baanbrekende inisiatief, die nasionale mentorskap- en afrigtingsprogram, is ‘n dawerende sukses. ‘n Kollektief van mikro-besighede wat hoofsaaklik uit benadeelde entrepreneurs van Katutura bestaan, het na mentorskap nege stalletjies by vanjaar se Windhoek skou. Die...