Tag: entstof

Home entstof
Nigerië rol wêreld se eerste entstof teen breinvliesontsteking uit
Post

Nigerië rol wêreld se eerste entstof teen breinvliesontsteking uit

Nigerië rol wêreld se eerste entstof teen breinvliesontsteking uit Nigerië het ‘n entstof teen breinvliesontsteking bekendgestel, in wat die Wêreldgesondheidsorganisasie sê het ‘n wêreldeerste is. Die WGO sê die entstof hou die potensiaal in om die trajek van die siekte te verander, toekomstige uitbrekings te voorkom en baie lewens te red. Die plan is om...

Malaria-uitbreking – geen woord oor entstof nie
Post

Malaria-uitbreking – geen woord oor entstof nie

Malaria-uitbreking – geen woord oor entstof nie Die gesondheidsministerie het die jongste maatreëls in verband met malaria gedeel. Die minister, Kalumbi Shangula het ‘n uitbreking verklaar met amper 2 500 gevalle in die verre Noorde van die land waarvan talle in die hospitaal is. ‘n Malaria entstof is vroeg in Februarie in lande soos Kongo-Brazzaville...

Namibië het eie hondsdolheid- entstof ontwikkel
Post

Namibië het eie hondsdolheid- entstof ontwikkel

Namibië het eie hondsdolheid- entstof ontwikkel Namibië het sy eie entstof teen hondsdolheid ontwikkel en is gereed om vanjaar koedoes te begin in-ent. ‘n Navorsingspan het beslis dat die resultate wat tot dusver in die Hondsdolheid in Koedoes-projek behaal is, die implementering van ‘n entstofprogram ten volle regverdig. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met dr....

Ses maande sedert voëlgriep uitbreking, ANC moet nog entstof bekom
Post

Ses maande sedert voëlgriep uitbreking, ANC moet nog entstof bekom

Ses maande sedert voëlgriep uitbreking, ANC moet nog entstof bekom Die DA sê byna ses maande is verby sedert voëlgriep uitgebreek het, maar die regering moet nog die verkryging van die nodige entstowwe afhandel. Die party erken die belangrikheid om voedselsekerheid te verseker en roekelose inenting te voorkom, maar die regering se vertraagde optrede om...

Twee wetenskaplikes kry Nobelprys vir hul Covid-19 entstof
Post

Twee wetenskaplikes kry Nobelprys vir hul Covid-19 entstof

Twee wetenskaplikes kry Nobelprys vir hul Covid-19 entstof Die Nobelprys vir Fisiologie of Geneeskunde is toegeken aan twee wetenskaplikes wat die tegnologie ontwikkel het wat gelei het tot die mRNA Covid-19-entstof. Katalin Kariko en Drew Weissman sal die prys deel. Die tegnologie was voor die pandemie in die ontwikkelingstadium, maar is nou aan miljoene mense...

ANC word uitgebuit met entstof, maar bly by Onderstepoort – Kosmos 94.1
Post

ANC word uitgebuit met entstof, maar bly by Onderstepoort – Kosmos 94.1

ANC word uitgebuit met entstof, maar bly by Onderstepoort Die DA sê ten spyte van die privaat sektor se gewilligheid om saam met die regering te werk aan die vervaardiging van diere-entstof, hou die ANC-regering aan om Onderstepoort Biologiese Produkte se alleenheerskappy te beskerm. Die buurland se landbouminister, Thoko Didiza, het onthul die diere-entstofvervaardiger in...