Unesco besoek erfenis-terreine in Libië Kenners van die Verenigde Nasies se kultuuragentskap het in Libië aangekom om erfenis-terreine te inspekteer wat deur verlede maand se oorstromings getref is en dele van die land se ooste verwoes het. Unesco-kundiges sal na verwagting Cirene besoek, ‘n Wêrelderfenisgebied wat met ineenstorting bedreig word nadat die oorstromings sy fondamente...
December 17, 2024
Tag: erfenisterreine
Home
erfenisterreine
Post
September 13, 2023September 13, 2023Uncategorized
Erfenisterreine word eenvoudig uitgelaat uit toere, duur en vervalle – Kosmos 94.1
Erfenisterreine word eenvoudig uitgelaat uit toere, duur en vervalle Die skerp styging in pryse by erfenisgebiede lok steeds reaksie uit. Die erfenisraad het pryse met 20 persent opgestoot. Die terreine is ook vervalle en opknappingswerk is nie soos beloof gedoen nie. Nathaly Ahrens van die Namibiese Toer en Safari-vereniging sê die terreine word eenvoudig nie meer by toere...
Post
September 6, 2023September 6, 2023Uncategorized
Sewe huise in Katutura en Khomasdal as erfenisterreine verklaar – Kosmos 94.1
Sewe huise in Katutura en Khomasdal as erfenisterreine verklaar Stad Windhoek se raad het sewe huise in die Khomasdal- en Katutura-woongebiede as erfenisterreine goedgekeur. Die huise is in 1960 tydens die apartheidsera gebou. Dus sal die eiendomme bewaar word en as erfenisterreine verklaar word wat die geskiedenis van die tyd in die land van bewaar. Daar is...