Olie- en gasreuse besoedel erg, en brei nog uit Van die 122 grootste olie-, gas-, steenkool- en sementprodusente, het 65-persent staatsinstellings en 55-persent privaat maatskappye hul produksie verhoog. Dit is volgens die Carbon Majors Database wat deur wêreldbekende navorsers opgestel is. Die grootste skuldige is ExxonMobil van Amerika, wat deur beleggers besit word en die...
Tag: erg
Zim-verkiesing was erg onreëlmatig – SAOG
Zim-verkiesing was erg onreëlmatig – SAOG Zimbabwe se verkiesing het skreiende onreëlmatighede gehad, volgens die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se verslag, ’n maand en ’n half ná die verkiesing. Die SAOG se verkiesingswaarnemingsending se bevindings het ‘n herrie in die regering in Harare veroorsaak, en hy beskuldig Zambië daarvan dat hy ‘n agenda vir regimeverandering koester. Voor...
Erg wisselvallige SA rand tot 2024-verkiesing verwag – Kosmos 94.1
Erg wisselvallige SA rand tot 2024-verkiesing verwag Valuta-handelaars voorspel reeds volgende jaar se algemene verkiesing in die buurland sal erge wisselvalligheid in die Suid-Afrikaanse rand meebring. Die rand se geïmpliseerde wisselvalligheid vir ‘n jaar het skielik opgeskiet van die driejaar-laagtepunt wat in Julie bereik is. Dit het sedert 13 Julie met ongeveer 70 basispunte tot...
Volgens die Big Mac-indeks is die rand erg onderwaardeer – Kosmos 94.1
Volgens die Big Mac-indeks is die rand erg onderwaardeer Die gewilde Big Mac-burger van McDonald’s vat in Suid-Afrika ‘n groter hap uit jou sak as wat dit moet. Die prys van die burger is die maatstaf om te bepaal of geldeenhede op die hul ‘korrekte’ waarde is, volgens The Economist se Big Mac-indeks. Hiervolgens behoort...