Tag: erken

Home erken
BoN erken vir deursigtigheid – Kosmos 94.1
Post

BoN erken vir deursigtigheid – Kosmos 94.1

BoN erken vir deursigtigheid Die Bank van Namibië het die toekenning vir deursigtigheid by die jaarlikse Sentrale Bank-toekennings gewen vir sy verbeterde deursigtigheid in monetêre beleid-kommunikasie. Die jaarlikse toekennings vier uitstaande prestasies in die sentrale bank-gemeenskap. Kosmos 94.1 Nuus het met Naufiku Hamunime, die hoof van internasionale betrekkinge en volhoubaarheid by die Bank van Namibië,...

Ethiopië eerste land wat Somaliland ‘erken’
Post

Ethiopië eerste land wat Somaliland ‘erken’

Ethiopië eerste land wat Somaliland ‘erken’ Ethiopië het ‘n ooreenkoms met Somalië se wegbreekstreek, Somaliland, onderteken om sy Rooisee-hawe Berbera te gebruik. Die land maak tans staat op die buurland Djiboeti vir die grootste deel van sy maritieme handel. Die ooreenkoms lok groot reaksie uit omdat dit Ethiopië die eerste land maak wat Somaliland as ‘n...

Eskom erken sy skuld is onvolhoubaar hoog
Post

Eskom erken sy skuld is onvolhoubaar hoog

Eskom erken sy skuld is onvolhoubaar hoog Eskom het erken sy skuld bly onvolhoubaar hoog. Dit het in die ses maande tot einde September vanjaar, vanaf 424 miljard Suid-Afrikaanse rand verlede jaar toegeneem tot 443 miljard rand. Om dit aan te spreek, het die ANC-regering hom daartoe verbind om 78 miljard-rand van die 254 miljard...

ANC moet chaos by Transnet erken
Post

ANC moet chaos by Transnet erken

ANC moet chaos by Transnet erken Die DA sê die ANC moet die ongemaklike waarheid erken dat Transnet soos elke ander staatsinstelling ʼn tuiste is vir institusionele ondoeltreffendheid, korrupsie en ekonomiese onbesonnenheid. Transnet het die regering gevra om ʼn deel van sy historiese skuld oor te neem, soortgelyk aan die 245 miljard Suid-Afrikaanse rand skuldverligting wat Eskom aangebied is. Die...

Israel erken foute, word beskuldig van die gebruik van chemiese wapens
Post

Israel erken foute, word beskuldig van die gebruik van chemiese wapens

Israel erken foute, word beskuldig van die gebruik van chemiese wapens Die Israelse weermag het mislukkings erken in die voorkoming van aanvalle deur die Hamas-militante groep. Minstens 150 gyselaars is na Gaza geneem tydens Hamas se dodelike aanvalle verlede naweek in Israel, waarin 1 300 mense omgekom het. Meer as 1 600 mense is in Gaza dood sedert...