Israel waarsku teen erkenning van Palestynse staat Israel het vier Europese lande gewaarsku dat hul plan om te werk aan die erkenning van ‘n Palestynse staat ‘n toekenning vir terrorisme is. Spanje het Vrydag gesê dat hy, in die naam van vrede in die Midde-Ooste, met Ierland, Malta en Slowenië ooreengekom het om eerste stappe...
Tag: erkenning
Geingob gee geen erkenning aan swaarkry, armoede, in Oujaarstoespraak nie
Geingob gee geen erkenning aan swaarkry, armoede, in Oujaarstoespraak nie In sy Oujaarstoespraak het President Hage Geingob geen melding gemaak van die verbuisterende amper 50 persent jeugwerkloosheid nie, en ook nie van die 25 persent van Namibiese kinders wat gesondheidsuitdagings ervaar as gevolg van voedseltekorte nie. Die toenemende armoede in die land is ook oorgesien....
Gebaretaal kry dalk gou erkenning
Gebaretaal kry dalk gou erkenning Die sekretaris van die Nasionale Vergadering, Lydia Kandetu, het die Namibiese nasionale vereniging van dowes vandeesweek verseker dat hul eise vir die erkenning van gebaretaal die nodige aandag sal geniet. Die vereniging sê dat erkenning van die taal die gemeenskap sal toelaat om hul regte ten volle uit te oefen...
Opperhoof se erkenning berus by Uutoni – Kosmos 94.1
Opperhoof se erkenning berus by Uutoni Die kwessie oor die twee opperhoofde vir die Ovahero Tradisionele Owerheid hang steeds in die lug. Die Ovaherero-gemeenskap se kleurvolle Rooivlag-herdenking en die inhuldiging van dr. Hoze Riruako as die sewende Ovaherero-opperhoof vind die naweek plaas, hoewel die akademikus, professor Mutjinde Katjiua reeds in dieselfde posisie aangestel is. Die...