Erongo-polisie maak vier dagga-arrestasies Die polisie in die Erongo-streek het die afgelope paar dae vier mense gearresteer vir oortredings wat met dagga verband hou. In Kuisebmond in Walvisbaai is die 30-jarige Victor Simon Vrydag in Dassiestraat in hegtenis geneem en die polisie het 53 gram skunk dagga ter waarde van 2 650 Namibiese dollar gekonfiskeer....
Tag: Erongopolisie
Erongo-polisie behaal sukses teen dwelms
Erongo-polisie behaal sukses teen dwelms Die Erongo-polisie sê hy het laat Dinsdagaand een persoon is in hegtenis geneem by in huis in Sam Nujoma-rylaan. Daar is beslag gelê op 80 Mandrax-tablette en 1,336 kilogram skunk-dagga. Die waarde word op 76 400 Namibiese dollar beraam. ‘n Namibiese vrou, 28, is gearresteer en haar makker, ‘n man, het gevlug....
Erongo-polisie soek steeds na Robby Michael
Erongo-polisie soek steeds na Robby Michael Dit is byna drie maande na die verdwyning van die 53-jarige Robby Michael, wat op 10 September as vermis aangemeld is nadat hy by Myl 72 gaan visvang het. Sy voertuig is in die see gevind, erg beskadig. Daar was gerugte van ‘n jaagtog deur die strate van Hentiesbaai...
Erongo-polisie trek rowers vas, voor misdaad gepleeg word
Erongo-polisie trek rowers vas, voor misdaad gepleeg word Na aanleiding van polisie-intelligensie het die mag in Erongo vanoggend drie verdagte persone by ‘n kommersiële bank in Walvisbaai aangekeer na hulle toeriste en kliënte agtervolg het na hulle wat kontant onttrek het. Dit het aan die lig gekom dat die drie soek is vir gewapende rooftogte...
Erongo-polisie vang man met N$100 000 se dagga
Erongo-polisie vang man met N$100 000 se dagga Die Erongo-polisie het beslag gelê op amper 2 kilogram dagga ter waarde van 99 250 Namibiese dollar. Die mag sê ‘n intelligensie gedrewe operasie is geloods en ‘n 37-jarige man is by ‘n vulstasie in Ocean View op Swakopmund gevang. Hy bly in aanhouding en sal na...
Erongo-polisie het geen leidrade oor vermiste Omaruru-man nie – Kosmos 94.1
Erongo-polisie het geen leidrade oor vermiste Omaruru-man nie Die soektog na die vermiste Robby Michael wat Sondag naby Myl 72 weggeraak het. Sy voertuig is in die see gevind. Daar is talle gerugte oor ‘n motor wat hom op Hentiesbaai gejaag het en sy visstokke gesteel het, maar die polisie kan niks van die aard...