Tekort aan gedienste erwe hou behuising terug Die Swakopmund Massa Behuisingswaglys vir laekoste-behuising het reeds 22 000 name daarop. Kosmos 94.1 Nuus het met die kommunikasiebeampte by die Swakopmund-munisipaliteit, Linda Mupupa, gesels wat sê daar is ‘n vertraging in die uitrol van laekoste-behuising. Volgens Mupupa word die vertraging onder meer veroorsaak deur ‘n gebrek aan...
December 16, 2024
Tag: erwe
Home
erwe
Post
October 9, 2023October 9, 2023Uncategorized
Rehoboth, proses vir diegene op waglys vir erwe tot Woensdag aan die gang
Rehoboth, proses vir diegene op waglys vir erwe tot Woensdag aan die gang Die Rehoboth Dorpsraad sê dat die eksterne data-insameling en verifikasieproses vir alle eiendomsaansoeke op die waglys word vanaf vandag tot Woensdag vanaf nege-uur soggens tot agt-uur saans uitgevoer. Dit word in die omgewing van Blok G in die oop gebied uitgevoer. Kosmos...
Post
September 2, 2023September 2, 2023Uncategorized
Stad Whk kanselleer plan vir diens van erwe, daar’s dalk korrupsie – Kosmos 94.1
Stad Whk kanselleer plan vir diens van erwe, daar’s dalk korrupsie Stad Windhoek het ‘n vennootskap met Champac Investments en Ariya Bridge Trust Fund, om 88 huishoudelik erwe en 12 algemene erwe vir deeltitel-eenhede in die tweede fase van uitbreiding 1 in Kleine Kuppe te diens en te voorsien, gekanselleer. Die projek is reeds in...