Nuwe Eskom-hoof reik uit na vennote Die nuutaangestelde Eskom-uitvoerende groepshoof, Dan Marokane, sê hy wil met alle vennote saamwerk, of dit nou individue of georganiseerde instellings is, wat na vore gekom het om te help om beurtkrag op te los. Hy meen hulle kan Eskom met produkte en dienste help, wat die beëindiging van beurtkrag...
Tag: Eskomhoof
DA beweer kaderontplooiingskomitee vertraag aanstelling van Eskom-hoof
DA beweer kaderontplooiingskomitee vertraag aanstelling van Eskom-hoof Die DA beskuldig die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, van uitstel met die aanstelling van ‘n nuwe uitvoerende hoof by Eskom. Die party beweer die ANC se kaderontplooiingskomitee beïnvloed dalk die proses, gegewe berigte van Gordhan wat na bewering die Eskom-raad opdrag gegee het om die aanstelling...
Keuringsproses vir nuwe Eskom-hoof aan die gang – Kosmos 94.1
Keuringsproses vir nuwe Eskom-hoof aan die gang Die voorsitter van Eskom Mpho Makwana het bevestig die Suid-Afrikaanse regering is doelgerig besig met die keuringsproses vir die aanwysing van die volgende uitvoerende hoof van Eskom. Makwana het onthul ‘n breedvoerige keuringsproses is aan die gang om seker te maak die suksesvolle kandidaat is toegerus om Eskom...