Eswatini kry nuwe eerste minister Koning Mswati III het aan die einde van die twee week lange Isibaya-byeenkoms in Eswatini vir Russell Mmemo Dlamini as die nuwe eerste minister van die laaste absolute monargie in Afrika aangestel. Dlamini is die voormalige hoof uitvoerende beampte van die Nasionale Rampbestuursagentskap. Hy neem die eerste minister se pos...
Tag: Eswatini
Eswatini se polisie-hoof sterf by lughawe
Eswatini se polisie-hoof sterf by lughawe Die nasionale kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisiediens, Fannie Masemola, het medelye betuig met die Koninklike Polisiediens van Eswatini en die familie van Eswatini se nasionale polisiekommissaris William Dlamini. Dlamini het gisteroggend by die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg inmekaargestort en gesterf. Dlamini het uit Angola aangekom waar hy...
Eswatini se stemmery lok baie kommentaar uit
Eswatini se stemmery lok baie kommentaar uit Daar is geen geweld tydens Eswatini se algemene verkiesing Saterdag aangemeld nie. Pro-demokratiese aktiviste het weggebly en meen die verkiesing is ‘n mors van tyd. Kiesers moes vir 59 parlementslede, wat ‘n adviserende rol vir koning Mswati III vervul, stem. Mswati is reeds 37 jaar op die land...
Eswatini se MIV-syfers begin daal – Kosmos 94.1
Eswatini se MIV-syfers begin daal Die Wêreldgesondheidsorganisasie verwag ‘n beduidende afname in nuwe MIV-gevalle in Eswatini, terwyl die land daarna streef om MIV/Vigs teen 2030 as ‘n openbare gesondheidsbedreiging uit te skakel. Eswatini het in 2002 ‘n geskiedkundige mylpaal bereik as die eerste Afrika-land wat 95 persent van alle MIV-positiewe mense opgespoor het. Die land verskaf noodsaaklike antiretrovirale medikasie aan...
Taiwan kuier in Eswatini vir 55/55 herdenking – Kosmos 94.1
Taiwan kuier in Eswatini vir 55/55 herdenking Eswatini, vars van die Umhlanga Riet Dans, herdenk vandag wat hy sy 55/55 dubbele viering noem. Dit kombineer onafhanklikheidsvieringe met die verjaardag van die laaste absolute monarg in Afrika, koning Mswati III. Die Riet Dans is ‘n vyfdaggeleentheid waar jong vroue en ongetroude meisies vergader word om riete te sny vir die jaarlikse herstelwerk aan die...
Federation for people who are deaf gears up for Eswatini games
The Namibian Deaf Sports Federation is gearing up for the upcoming Southern African Development Community tournament in Eswatini. The federation’s president, Abner Sheya, confirmed this to The Namibian on Saturday. “Our team will leave on 25 August, and we are excited to show our talents and represent our country. We hope to secure airline tickets...
SA, Eswatini get crucial wins in Durban
Namibia suffered a 2-1 defeat to Eswatini, while South Africa beat 10-man Botswana 2-1 to leave Group A of the Hollywoodbets Cosafa Cup very much alive going into the final round of games on Tuesday. South Africa head the group with four points and will meet Eswatini next. The latter have three points, the same...
Namibia/Eswatini: Warriors to Square Off Against Eswatini …After a Draw Against SA
THE national men’s football team, Brave Warriors got off their Cosafa Cup campaign to a slow start when they played a 1-1 all against host nation South Africa in their opening encounter at King Zwelithini Stadium in Durban on Wednesday. Elmo Kambindu scored Namibia’s goal in the first half before Rowan Human equalised for the...
Zulu koning in Eswatini behandel van moontlike vergiftiging – Kosmos 94.1
Zulu koning in Eswatini behandel van moontlike vergiftiging Die Amazulu Koninklike Huis het bevestig die AmaZulu-koning, MisuZulu KaZwelithini, is in ‘n hospitaal in Eswatini opgeneem. Volgens die AmaZulu-eerste minister, Mangosuthu Buthelezi, word gevrees die koning is dalk vergiftig. Daar was voorheen ook vermoedens dat een van sy senior raadgewers dood is weens vergiftiging. Buthelezi sê...