Lesufi verheug e-tolsaak is uiteindelik verby Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, sê hy is bly die provinsiale regering se e-tol-beroep is deur die regering en die Nasionale Tesourie aangehoor en dat die saak nou uiteindelik afgehandel is. Hy sê dit sal die nodige verligting bring vir die inwoners van Gauteng wat die swaarste las gedra...
January 1, 2025