Springbok lock Eben Etzebeth was on Thursday night named South Africa’s Rugby Player of the Year for 2023 – a year in which the Springboks successfully defended their World Cup title. Etzebeth, 32, won the award for the second successive year, edging out fellow World Cup-winners Pieter-Steph du Toit, Siya Kolisi, Frans Malherbe and Damian...
Tag: Etzebeth
Etzebeth doen dit weer! – Kosmos 94.1
Etzebeth doen dit weer! Die Springbok-slot Eben Etzebeth is aangewys as 2023-manspeler van die Jaar by die SA Rugby-toekennings in Johannesburg. Hy is slegs die tweede speler wat daarin kon slaag om dié toekenning agtereenvolgens in te palm. Die Bok-vleuel Canan Moodie is vir die tweede agtereenvolgende jaar as Jong Speler van die Jaar bekroon....
Eben Etzebeth se nuwe kapsel is weens belofte…
Eben Etzebeth se nuwe kapsel is weens belofte… Die Springbok-slot Eben Etzebeth sê sy nuwe haarstyl is weens ‘n belofte wat hy ‘n paar weke gelede aan sy spanmaat, RG Snyman, gemaak het. Hy het onderneem om ‘n haarstyl soortgelyk aan Snyman s’n te kry indien die Bokke die Wêreldbeker wen. Etzebeth sê Snyman het...
Etzebeth is enigste Bok wat Droom-vyftiental haal
Etzebeth is enigste Bok wat Droom-vyftiental haal Eben Etzebeth is die enigste Suid-Afrikaner wat die Wêreldrugby Mans Droom-vyftiental van die Jaar gehaal het, ondanks die feit dat die Springbokke die Wêreldbeker vir ‘n rekord vierde keer gewen het. Die span word oorheers deur Frankryk en Ierland, met vyf spelers elk. Die Wêreldbeker-gasheer, Frankryk, word verteenwoordig...
Rugby: Nienaber, Etzebeth, Libbok benoem vir toekennings
Rugby: Nienaber, Etzebeth, Libbok benoem vir toekennings Die Springbok-afrigter Jacques Nienaber, die slot Eben Etzebeth en die losskakel Manie Libbok is onder die uitstaande benoemings vir die 2023 Wêreldrugby-toekenningseremonie wat Sondag in Parys plaasvind – ‘n dag na die Wêreldbeker-eindstryd. Nienaber is benoem as afrigter van die jaar, en Etzebeth in die vyftienman-spel se Speler...
Etzebeth het besluit om môre te speel – Kosmos 94.1
Rugby: Etzebeth het besluit om môre te speel Rugby: Die slot Eben Etzebeth sal die Springbokke môre in die Rugby-kampioenskapstoets in Auckland teen Nieu-Seeland aanvoer ondanks sy pa se dood. Harry Etzebeth is Dinsdag aan kanker dood en sy seun is die keuse gegee om by die span te bly of terug te keer huis...
Etzebeth lei wel die Springbokke op die veld – Kosmos 94.1
Rugby: Etzebeth lei wel die Springbokke op die veld Rugby: Eben Etzebeth sal die Springbokke in die Rugbykampioenskap-kragmeting môre teen die All Blacks in Auckland op die veld lei. Die 31-jarige slot se deelname aan die toets was in die weegskaal ná die nuus van sy pa, Harry, se dood. Die Springbokke se media-bestuur Zeena...
Bokkaptein Etzebeth se pa sterf aan kanker – Kosmos 94.1
Rugby: Bokkaptein Etzebeth se pa sterf aan kanker Rugby: Die Springbok-kaptein Eben Etzebeth moet ná die afsterwe van sy pa, Harry, self besluit of hy Saterdag se toets teen die All Blacks in Auckland wil speel of nie. Die bestuurspan van die Springbokke wil uit respek aan hul kaptein aan hom genoeg kans gee om...
Etzebeth returns to captain reshuffled Springboks against All Blacks
Experienced lock Eben Etzebeth will return from a shoulder injury to captain a much-changed South Africa against hosts New Zealand in Saturday’s crunch Rugby Championship tie. Only six players keep their places in coach Jacques Nienaber’s starting line-up from the team which thumped Australia 43-12 in Pretoria last weekend. They are fullback Willie le Roux,...