Belangrike klimaatsverandering-uitspraak deur Europese Menseregtehof Die Europese Menseregtehof lewer môre ongekende uitsprake in drie afsonderlike sake oor lande se verantwoordelikheid met betrekking tot aardverwarming. Die uitsprake kan moontlik regerings verplig om ‘n meer ambisieuse klimaatsbeleid te aanvaar. Dit sal die eerste keer wees dat die hof uitspraak lewer oor klimaatsverandering, met sake wat beweer Europese...
Tag: Europese
Europese verregse neigings wek kommer
’n Verregse Oostenrykse politikus is oor die naweek deur die Switserse polisie gekeer om by ’n geleentheid te praat nadat die organiseerders nie gehoor gegee het aan ’n polisieversoek dat die geleentheid gekanselleer word nie. Martin Sellner, leier van die Identitarian Movement – wat in 2019 deur Duitsland se binnelandse intelligensiediens as ‘n ekstreem-regse groep...
Europese Parlement neem wysigings aan van Wet op Plantgesondheid
Europese Parlement neem wysigings aan van Wet op Plantgesondheid Die Europese Parlement se Landbou-komitee het wysigings aan die Wet op Plantgesondheid goedgekeur, wat maatreëls teen nuwe plant-plae versterk. Die hersienings is in Oktober verlede jaar voorgestel en fokus op voorkoming in die vroeë stadium en onmiddellike uitwissing as dit op die Europese Unie se grondgebied...
Oproepe vir Europese weermag – Kosmos 94.1
Oproepe vir Europese weermag Die Europese Unie moet sy eie gekombineerde weermag vorm wat ‘n rol kan speel in vredesbewaring en konflikvoorkoming. Dit is volgens die Italiaanse minister van buitelandse sake Antonio Tajani wat aan die Italiaanse koerant La Stampa gesê het dat nouer Europese samewerking op verdediging ‘n prioriteit is vir die Forza Italia-party...
Nuwe Europese Superliga sal gratis wees
Nuwe Europese Superliga sal gratis wees Sokker: Die promotors van die Superliga, A22 Sports, het planne bekendgemaak vir ‘n gratis toernooi met 64 klubs. Dit volg kort na die historiese uitspraak deur die Geregshof van die Europese Unie, wat UEFA se monopolie van 69 jaar beëindig. Die uitvoerende hoof van A22 Sports, Bernd Reichart, sê...
Vyf SA spanne in Europese rugby-aksie
Vyf SA spanne in Europese rugby-aksie Rugby: Vyf Suid-Afrikaanse spanne neem hierdie naweek deel aan Europese kompetisies. In Italië sal die Cheetahs en Zebre Parma sake in die Uitdaagbeker uitspook, terwyl die Haaie gasheer speel vir Section Paloise. Die Leeus sal Perpignan in Frankryk takel. Die topspanne ding mee in die Kampioenebeker met die Bulle...
Europese Unie gaan Amasone help beskerm – Kosmos 94.1
Europese Unie gaan Amasone help beskerm Die Europese Unie het sy steun verleen aan ‘n plan om die Amasone-reënwoud te beskerm, en belowe om finansiële bydraes van EU-lede te koördineer en seker te maak dat die geld reg bestee word onder sy Global Gateway-beleggingskema. Team Europe, wat EU-lidstate en instellings soos die Europese Beleggingsbank insluit,...
Vlugte met Europese burgers uit Niger kom in Frankryk en Italië aan – Kosmos 94.1
Vlugte met Europese burgers uit Niger kom in Frankryk en Italië aan Vlugte wat Europese burgers uit Niger na veiligheid neem, het in Frankryk en Italië aangekom. Frankryk het sy burgers uit Niger begin verwyder na verlede week se militêre staatsgreep. Die Franse ambassade is onder meer deur betogers aangeval. Niger is ‘n voormalige kolonie...
Meer Europese toeriste besoek Namibië – Kosmos 94.1
Meer Europese toeriste besoek Namibië Die Gasvryheidsvereniging van Namibië sê die toerisme-sektor dui op volle herstel ná die Covid-pandemie teen die einde van hierdie jaar. Trouens, die maande Junie 2019 en 2023 het op byna dieselfde vlak van 51 persent besettingskoers regoor die land en kategorieë geëindig. Die gemiddelde besetting in die eerste helfte van...
Europese gesante in Israel veroordeel geweld – Kosmos 94.1
Europese gesante in Israel veroordeel geweld ‘n Europese gesante het Israel veroordeel vir die geweld wat gebruik is tydens ‘n klopjag op die Jenin-vlugtelingkamp aan die besette Wesoewer. Sven Kuehn von Burgsdorff het uitgevaar teen die klopjag as ‘n verbreking van die internasionale reg. Minstens 12 Palestyne, onder wie vyf kinders, is in die operasie...