Tag: faal

Home faal
ANC se hofaansoek teen MK Party faal
Post

ANC se hofaansoek teen MK Party faal

ANC se hofaansoek teen MK Party faal Die Kieshof het die ANC se aansoek van die hand gewys om oudpresident Jacob Zuma se uMkhonto we Sizwe Party te laat deregistreer. Die ANC het aangevoer die MK Party se registrasie is onregmatig omdat hy bedrieglike handtekeninge ingedien het in sy aanvanklike aansoek. Regter Lebogang Modiba sê...

EFF faal in aansoek teen SA parlement se nuwe reëls
Post

EFF faal in aansoek teen SA parlement se nuwe reëls

EFF faal in aansoek teen SA parlement se nuwe reëls Die EFF het misluk met sy regspoging om die Parlement te verbied om nuut aanvaarde Huisreëls in te stel wat daarop gemik is om ontwrigtings tydens die staatsrede te voorkom. Die reëls, wat in Desember aanvaar is, bepaal geen lid sal toegelaat word om die...

Brave Warriors se Prins Tjiueza faal Cape Town City-medies
Post

Brave Warriors se Prins Tjiueza faal Cape Town City-medies

Brave Warriors se Prins Tjiueza faal Cape Town City-medies Die Brave Warriors-spelskepper Prins Tjiueza het na bewering sy eerste mediese ondersoek by die Suid-Afrikaanse Premierliga-klub Cape Town City gefaal. Die middelveldspeler het die veld met ‘n enkelbesering verlaat tydens Namibië se nederlaag van 3-0 teen Angola verlede week in die Ronde van 16 van die...

Regering ‘faal logisties’ met malaria-voorsorgmaatreëls
Post

Regering ‘faal logisties’ met malaria-voorsorgmaatreëls

Regering ‘faal logisties’ met malaria-voorsorgmaatreëls Malariagevalle neem steeds toe in die Zambezi-streek, met ‘n totaal van 7 264 positiewe gevalle wat vanaf die eerste week van 2023 tot die derde week van 2024 aangemeld is. Goewerneur Lawrence Sampofu sê 709 gevalle is van Desember tot op hede aangeteken. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met dr....

Urineer-Matie se hofsaak faal – Kosmos 94.1
Post

Urineer-Matie se hofsaak faal – Kosmos 94.1

Urineer-Matie se hofsaak faal Die Hooggeregshof in die Wes-Kaap het beslis die voormalige student aan die Universiteit Stellenbosch, Theuns du Toit, mag nie terugkeer nie nadat hy op die besittings van ‘n eerstejaarstudent, Babalo Ndwayana, geurineer het. Du Toit het die hof genader om die dissiplinêre bevindings tersyde te stel en beweer onbillikheid en onregmatigheid...