Tag: fasiliteit

Home fasiliteit
Radioaktiewe fasiliteit: Niks sal gebeur voor impakte nie bepaal is nie
Post

Radioaktiewe fasiliteit: Niks sal gebeur voor impakte nie bepaal is nie

Radioaktiewe fasiliteit: Niks sal gebeur voor impakte nie bepaal is nie Die radioaktiewe bergingsfasiliteit wat in Swakopmund beplan word, bly in die nuus. ‘n Omgewingsimpak-studie word reeds deur Geo-Pollution Technologies gedoen. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Johan Otto van Stewart Planning, wat sê hulle het reeds kommentaar gekry van myne en inwoners van die...

Raak rustig, Swakop-dorpsraad moet nog die fasiliteit bespreek
Post

Raak rustig, Swakop-dorpsraad moet nog die fasiliteit bespreek

Raak rustig, Swakop-dorpsraad moet nog die fasiliteit bespreek Die herrie is los oor die omgewingsimpak-studie vir ‘n bergingsfasiliteit vir radioaktiewe materiaal op Swakopmund. Linda Mupupa, die woordvoerder van die Swakopmund-munisipaliteit, sê dorpenaars moenie bekommerd wees nie, aangesien die dorpsraad alle besware in ag sal neem. Post navigation Source link