As the 44-year-old is sworn in after a crucial election, we chart the road to victory for Africa’s newest and youngest leader. Dakar, Senegal – “Finally, we can breathe,” the cashier at the American Food Store supermarket in Dakar said while swiping a pot of Greek yoghurt through checkout. It was three days after Senegal’s...
Tag: Faye
Senegal se Faye stel Sonko aan
Senegal se Faye stel Sonko aan Bassirou Diomaye Faye, die opposisiekandidaat van Senegal wat eens in die tronk was, is as die land se vyfde en jongste president ooit ingesweer. Hy het belowe om stabiliteit te herstel en ekonomiese vooruitgang te bring en sy mede-opposisieleier Ousmane Sonke as eerste minister aangestel. Die 44-jarige voormalige belastinginspekteur...
President Mbumba congratulates Senegal’s President-elect Bassirou Diomaye Faye
Staff Reporter PRESIDENT Nangolo Mbumba has extended his congratulations to President-elect Bassirou Diomaye Faye of Senegal for his victory in Senegal’s first round of voting and his subsequent election as the President-elect of the country. “I wish to congratulate President-elect H.E. Bassirou Diomaye Faye on his brilliant victory during the March 2024 Presidential elections in...
Mbumba extends congratulations to Senegal’s President-elect, Bassirou Diomaye Faye
The President H.E. Nangolo Mbumba has extended warm congratulations to President-elect, Bassirou Diomaye Faye on his decisive victory in the March 2024 Presidential elections in Senegal. In a message from the presidency, Mbumba emphasized the peaceful conduct of the elections as a testament to Senegal’s enduring status as a beacon of stability and progress in...
Faye het 54% van die stemme
Faye het 54% van die stemme Die opposisiekandidaat Bassirou Diomaye Faye het meer as 54 persent van die stemme in Senegal se presidensiële verkiesing gewen. Die regerende koalisiekandidaat Amadou Ba het 35 persent van die stemme op hom verenig. Die Dakar-appèlhof het die voorlopige uitslae bekend gemaak. Faye word op 44 jaar, die jongste president...
Opposisie se Faye vat Senegal-verkiesing
Opposisie se Faye vat Senegal-verkiesing Die Senegal-opposisiekandidaat Bassirou Diomaye Faye sal in alle waarskynlikheid as die land se volgende president verklaar word nadat sy mededinger van die regerende koalisie toegegee het. Amadou Ba, 62-jarige kandidaat vir die regerende koalisie, het hierdie vieringe aanvanklik voortydig genoem maar hy het laat Maandag die 44-jarige Faye geskakel en...