SA inflasie styg in Februarie tot 5,6% Suid-Afrika se jaarlikse verbruikersinflasie het in Februarie gestyg tot 5,6-persent. In Januarie het dit op 5,3-persent gestaan en in Desember op 5,1-persent. Produk-sektore wat die styging aangedryf het, sluit in, behuising en nutsdienste, versekering, voedsel en nie-alkoholiese drankies, en vervoer. Statistieke SA sê, daar was ‘n 10,3-persent maand-tot-maand-verhoging...
Tag: Februarie
Voedsel-inflasie daal skerp in Februarie
Voedsel-inflasie daal skerp in Februarie Namibië se jaarlikse inflasiekoers vir Februarie was 5 persent, af van die 7.2 persent wat in Februarie 2023 aangeteken is en 5.4 persent in Januarie vanjaar. Goedere-inflasie was op 6,4 persent, vanaf 6,8 persent in Januarie verlede jaar, en dienste-inflasie het ook afgeneem tot 3,1 persent vanaf die 3,5 persent...
Inflasie effe af in Februarie
Inflasie effe af in Februarie Inflasie het op 5 persent vir Februarie ingekom, teenoor 5,4 persent in Januarie. Die Namibiese Statistieke-agentskap sê dat die hoogste koers van inflasie in sone 2, Khomas op 5,5 persent gemeet is met sone 1, die noordelike dele van die land, wat inflasie van op 5,3 persent gehad het. Sone...
Stand van Covid-19 gevalle op 18 Februarie
Stand van Covid-19 gevalle op 18 Februarie Die nuutste situasie-verslag oor die stand van Covid-19 gevalle in die land wys dat daar teen 18 Februarie 301 toetse uitgevoer is. Twee-en-dertig nuwe gevalle is bevestig, met drie her-infeksies. Daar was 23 aktiewe gevalle en 16 pasiënte het herstel. Niemand het in die jongste uitbraak gesterf nie....
Droë Februarie volg op swak Januarie, Desember
Droë Februarie volg op swak Januarie, Desember Reënval vanaf die begin van die seisoen tot Januarie vanjaar, wys meestal onder-normale reënval vir die land. Voorspellings vir Februarie dui onder-normale reënval aan oor die grootste deel van die land. ‘n Geringe verbetering word verwag oor die suidoostelike dele van die Karas-streek sowel as dele van Ohangwena...
Nasionale begroting kom op 28 Februarie
Nasionale begroting kom op 28 Februarie Die finansministerie het aangekondig dat die nasionale begroting op Woensdag, 28 Februarie vrygestel sal word. Die finansminister, Ipumbu Shiimi, sal die begroting daardie dag in die Nasionale Vergadering ter tafel lê. Post navigation Source link
Maandag, 26 Februarie wel ‘n vakansiedag
Maandag, 26 Februarie wel ‘n vakansiedag Gerugte wat op sosiale media versprei word dat Maandag, 26 Februarie nie ‘n vakansiedag is nie, is vals. Die inligting-ministerie het vroeër aangekondig dat die staatsbegrafnis van president Hage Geingob op Sondag, 25 Februarie sal plaasvind en dat dit as ‘n openbare vakansiedag verklaar is. Die Maandag daarna is...
Geingob word op 25 Februarie begrawe
Geingob word op 25 Februarie begrawe Die inligting-ministerie se uitvoerende direkteur, Audrin Mathe, het ‘n opdatering gegee van die begrafnisreëlings vir president Hage Geingob. Die gedenkdiens sal op Saterdag, 24 Februarie gehou word, en hy sal op Sondag, 25 Februarie begrawe word. Die Sondag sal ‘n openbare vakansiedag wees, en dus ook Maandag, 26 Februarie....
En die brandstofprys vir Februarie?
En die brandstofprys vir Februarie? Die brandstofprys vir Februarie sal binnekort bekend gemaak word. Terwyl daar stygings is in die prys van ru-olie was daar ook oorverhalings aangeteken. Volgens Angelique Bock, van IJG Securities sal brandstof dalk effe styg of onveranderd bly. Sy verwoord haar redes so. Post navigation Source link
Fima-konsultasies vir Windhoek kom einde Februarie
Fima-konsultasies vir Windhoek kom einde Februarie Die woordvoerder van finansies sê die openbare konsultasies oor standaarde en regulasies wat bedoel is om uitgereik te word kragtens Hoofstuk 5 van die Wet op Finansiële Instellings en Markte, bekend as Fima, sal einde Februarie in in Windhoek begin na die streke einde verlede jaar voltooi is. Die...