OATF: Finansiering vir netwerkverbinding beskikbaar Die ministerie van myne en energie het landelike elektrifisering geïdentifiseer as ‘n program van kritieke belang, om die bestaan van landelike gemeenskappe te verbeter. Die Solar Revolving Fund werk saam met streeks-elektrisiteitsverspreiders om finansiering te verskaf aan gekwalifiseerde individue en besighede vir netwerkverbindings. Die ministerie gaan saam met NORED die...
November 15, 2024