Amerikaanse sending in Suid-Afrika oor finansies en energie Amerika se adjunk-minister van die Tesourie, Wally Adeyemo, besoek Suid-Afrika dié week op ‘n sending om die ekonomiese verhouding tussen die twee lande ‘n hupstoot te gee. Adeyemo se agenda sluit in besprekings oor die bestryding van onwettige finansiële transaksies, die bevordering van ‘n skoon energie-oorgang, belegging...
Tag: finansies
Staatsondernemings kelder GRN se finansies
Staatsondernemings kelder GRN se finansies Meer as 50 persent van kommersiële openbare ondernemings in Namibië het finansiële verliese in die afgelope boekjaar gely. Dit is volgens ‘n onlangse verslag van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing vir die vierde kwartaal van 2023. Die aanhoudende kwessie van fiskale druk op die land se finansies as gevolg van...
DA in Gauteng bekommerd oor LUR vir Finansies wat e-tol-sperdatum misloop
DA in Gauteng bekommerd oor LUR vir Finansies wat e-tol-sperdatum misloop Die DA in Gauteng sê dit is kommerwekkend dat die LUR vir Finansies, Jacob Mamabolo, weer ‘n sperdatum misgeloop het om aan te kondig presies hoe die provinsie sy deel van die e-tolskuld gaan betaal. Owerhede het oor die afgelope paar jaar al die...
Cosatu veroordeel hoe Tshwane sy finansies bestuur
Cosatu veroordeel hoe Tshwane sy finansies bestuur Cosatu in Gauteng het die Stad Tshwane se finansiële krisis veroordeel. Die stad se toenemende skuld, met byna 3,9-miljard Suid-Afrikaanse rand aan Eskom verskuldig, wek ernstige kommer oor sy vermoë om sy finansiële verpligtings na te kom en noodsaaklike dienste aan inwoners te lewer. Cosatu se provinsiale voorsitter,...
Verwyder EFF-lid van burgemeesterskomitee vir finansies: Ekurhuleni DA
Verwyder EFF-lid van burgemeesterskomitee vir finansies: Ekurhuleni DA Die DA in Ekurhuleni vra dat die EFF-aangestelde burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Ondernemings en Projekbestuur, Nkululeko Dunga, onmiddellik verwyder word. Die party sê die oproep spruit uit die ernstige finansiële wanorde en ineenstorting van dienslewering wat die stad onder sy leierskap ondervind het. Fanyana Nkosi van die DA...
Visserye, Finansies sit stokvis-tender uit
Visserye, Finansies sit stokvis-tender uit Die visserye-ministerie en die finans-ministerie adverteer gesamentlik ‘n tender vir die vang van 5 000 ton stokvis. Die ministerië verwys na die Mariene Hulpbronne Wet van 2000, wat voorsiening maak vir die staat om mariene hulpbronne te gebruik of te oes om enige sosio-ekonomiese, kulturele of ander doelwitte van die...
Kripto-wet bekragtig, finansies moet implementeer – Kosmos 94.1
Kripto-wet bekragtig, finansies moet implementeer Die Namibiese parlement het amptelik die Wetsontwerp op Virtuele Bates wat deur die minister van finansies, Ipumbu Shiimi in die parlement bekendgestel is, goedgekeur. Die wet is in die Staatskoerant gepubliseer nadat beide die Nasionale Vergadering en Nasionale Raad dit goedgekeur het en President Hage Geingob dit bekragtig het. Die...