Tag: Finland

Home Finland
12-jarige vas in Finland vir skoolskietery
Post

12-jarige vas in Finland vir skoolskietery

12-jarige vas in Finland vir skoolskietery Drie 12-jarige kinders is vanoggend by ‘n skool in Finland geskiet en beseer, en die verdagte, ook 12, is in hegtenis geneem. Geen verdere besonderhede was onmiddellik beskikbaar nie. Die skietery het plaasgevind by die Viertola-skool in Vantaa, ‘n voorstad van die hoofstad Helsinki, wat volgens die plaaslike munisipaliteit sowat...

Finland steeds wêreld se gelukkigste land, Namibie 106de
Post

Finland steeds wêreld se gelukkigste land, Namibie 106de

Finland steeds wêreld se gelukkigste land, Namibie 106de Dit is vandag Internasionale Dag van Geluk wat alle mense se geluk en welstand wil bevorder. Finland is weer eens die wêreld se gelukkigste land. Dit is volgens die jongste Wêreld-gelukkigheidsverslag. Die verslag is gegrond op globale peilingsdata van mense in 143 lande. Die lande word in...

President vra groter samewerking met Finland
Post

President vra groter samewerking met Finland

President vra groter samewerking met Finland President Nangolo Mbumba wil graag opvoedkundige opleiding tussen Namibië en Finland ‘n werklikheid maak. Hy wil samewerking veral in die nuwe olie- en gasindustrieë sien gebeur. Hy het die kommentaar tydens ‘n vergadering met ‘n parlementêre afvaardiging van Finland by die Staatshuis gemaak. Die Finse parlementslede besoek Namibië vir...

President Mbumba calls for educational exchanges with Finland
Post

President Mbumba calls for educational exchanges with Finland

President Nangolo Mbumba has advocated for educational exchanges and training between Namibia and Finland, particularly in the new oil and gas industries.  His comments came during a meeting with a parliamentary delegation from Finland at the State House. The Finnish parliamentarians are visiting Namibia for a series of meetings with their local counterparts to discuss...

VK, Finland staak ook befondsing van VN-agentskap in Gaza
Post

VK, Finland staak ook befondsing van VN-agentskap in Gaza

VK, Finland staak ook befondsing van VN-agentskap in Gaza Die Verenigde Koninkryk en Finland het die jongste lande geword wat tydelik befondsing aan die Verenigde Nasies se Hulp- en Werke-agentskap in Gaza opgeskort het. Dit volg na bewerings dat 12 personeellede van die agentskap betrokke was by die aanval op 7 Oktober deur Hamas op...

Finland en VSA werk saam oor verdediging
Post

Finland en VSA werk saam oor verdediging

Finland en VSA werk saam oor verdediging Finland staan op die punt om vandag ‘n verdedigingsamewerkingooreenkoms met Amerika in Washington te onderteken. Dit sal die VSA uitvoerige militêre toegang gee regoor die Nordiese land, veral in die gebied langs sy lang grens met Rusland. Volgens die Finse minister van Buitelande Sake, Elina Valtonen, gee die...

Geingob travels to Finland for Ahtisaari funeral – Windhoek Observer
Post

Geingob travels to Finland for Ahtisaari funeral – Windhoek Observer

Niël Terblanché President Hage Geingob of Namibia embarked on a solemn journey to Finland to attend the State Funeral of the former President of Finland, Martti Ahtisaari, who passed away recently. Ahtisaari’s relationship with Namibia dates back to his tenure as Ambassador of Finland to Tanzania. In 1975, he was appointed as a senator to...

President Dr. Hage G. Geingob to Attend State Funeral in Honor of His Excellency Martti Ahtisaari in Helsinki, Finland – Namibia Daily News
Post

President Dr. Hage G. Geingob to Attend State Funeral in Honor of His Excellency Martti Ahtisaari in Helsinki, Finland – Namibia Daily News

Staff Reporter WINDHOEK, November 9 — The Republic of Namibia expresses its deep condolences and bids farewell to a dear friend and ally, the former President of Finland, His Excellency Martti Ahtisaari. In a poignant gesture of respect and remembrance, President Dr. Hage G. Geingob will attend the State Funeral of this remarkable peacemaker on...