Tiere begin weer in Thailand floreer Omgewingsbewaarders in die weste van Thailand vier die sukses van hul tierbewaringsprojek. Owerhede berig dat ‘n tierwyfie met twee welpies in die Salak Phra-wildbewaringsgebied opgemerk is nadat hulle die projek fyn gemonitor het. Die bewaringsbestuurder van die Panthera-organisasie se plaaslike tak, Rattapan Pattanarangsan, sê Thailand kan nou tiere teel....
December 26, 2024
Tag: floreer
Home
floreer
Post
December 29, 2023December 29, 2023Uncategorized
Help jeug om te floreer: ekonoom
Help jeug om te floreer: ekonoom Die jaar 2023 is deur president Hage Geingob tot die ‘jaar van herlewing’ verklaar, met hoër produktiwiteit wat volgehoue ekonomiese groei en ‘n verbeterde lewenskwaliteit vir alle Namibiërs kan verseker. Dit is egter moeilik vir meeste van die jeug om produktief te wees, weens die groot gebrek aan werksgeleenthede....
Post
August 20, 2023August 20, 2023Uncategorized
Handel tussen Brics-lande floreer – Kosmos 94.1
Patel: Handel tussen Brics-lande floreer Die Suid-Afrikaanse minister van handel, nywerheid en mededinging, Ebrahim Patel, sê Brics-lande het oor die laaste twee dekades beduidend gegroei. Patel sê die lande is verantwoordelik vir 27 persent van die wêreldwye uitset. Hy sê talle lande stel om dié rede daarin belang om by die groep aan te sluit,...