Tag: fokus

Home fokus
Klimaat: Afrika moet fokus op wetenskap
Post

Klimaat: Afrika moet fokus op wetenskap

Klimaat: Afrika moet fokus op wetenskap ‘n Nuwe studie toon dat, as Afrika die gevolge van klimaatsverandering toepaslik wil hanteer, sy strategie moet fokus op die bevordering van wetenskapberoepe. Die studie, wat in die vaktydskrif Nature Communications gepubliseer is, voer aan dat volhoubaarheid verband hou met innovering en werkskepping. Wetenskap wat weer-, water- en klimaatdienste...

Ministerie fokus op landelike ontwikkeling
Post

Ministerie fokus op landelike ontwikkeling

Ministerie fokus op landelike ontwikkeling Die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling het ‘n begroting van 2,6 miljard Namibiese dollar vir die 2024/2025-boekjaar gekry. Lynminister Erastus Uutoni het in die Nasionale Vergadering gesê een van die programme waarop hulle gaan fokus is landelike ontwikkeling, met ‘n begrotingstoewysing van 120,089 miljoen dollar. Volgens Uutoni sal 31...

SA fokus op wettige oorgrens beweging van kinders oor Paasfees
Post

SA fokus op wettige oorgrens beweging van kinders oor Paasfees

SA fokus op wettige oorgrens beweging van kinders oor Paasfees Die buurland se maatskaplike ontwikkeling-departement sê hy werk in aanloop tot die Paasnaweek nou saam met die Grensbeheeragentskap om seker te maak van kinders se veilige beweging deur grensposte tussen Suid-Afrika, Zimbabwe en Botswana. Woordvoerder Lumka Oliphant sê amptenare sal Paasnaweek by die Beitbrug- en...

Stad Kaapstad fokus op stormwaterstelsel – Kosmos 94.1
Post

Stad Kaapstad fokus op stormwaterstelsel – Kosmos 94.1

Stad Kaapstad fokus op stormwaterstelsel Die Stad Kaapstad se waterbesoedeling-beheerspan slaan tans toe op onwettige verbindings en storting in die stormwaterstelsel. Tussen Maart verlede jaar en Februarie vanjaar is 12 580 inspeksies op eiendomme uitgevoer. 159 oortredingskennisgewings is uitgereik en 40 onwettige verbindings is afgesny. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die hoofbron...

Ontsouting, Okavango-rivier uiteindelik fokus van watervoorsiening
Post

Ontsouting, Okavango-rivier uiteindelik fokus van watervoorsiening

Ontsouting, Okavango-rivier uiteindelik fokus van watervoorsiening Plaaslike berigte lui dat die Namibiese regering ‘n lewensvatbaarheidstudie vir ontsouting van water vir die Noorde goedgekeur het. Die kabinet het die ja-woord gegee. Die befondsing vir die studie sal deur die Afrika Ontwikkelingsbank gedoen word. Die kabinet het ook uiteindelik oorweging gegee aan die Okavango-rivier se skakel met...

VN-omgewingsvergadering fokus op drie krisisse
Post

VN-omgewingsvergadering fokus op drie krisisse

VN-omgewingsvergadering fokus op drie krisisse Die Verenigde Nasies se sesde omgewingsvergadering wat op die verband tussen die drie omgewingskrisisse op die planeet konsentreer, begin vandag in Nairobi, Kenia. Die vergadering sal fokus op hoe meersydigheid kan bydra om die planeet se drieledige krisis van klimaatsverandering, die natuur en verlies aan biodiversiteit, en besoedeling en afval...

Action SA fokus op regverdige verkiesings
Post

Action SA fokus op regverdige verkiesings

Action SA fokus op regverdige verkiesings ActionSA sê die elf partye in die Veelparty-handves vir Suid-Afrika het verskeie buitelandse ministers en ander verteenwoordigers van gepaste organisasies gevra vir bystand. DIs om te verseker dat die uitslae van die komende nasionale en provinsiale verkiesing die wil van die mense van Suid-Afrika akkuraat weerspieël. ActionSA sê hierdie...

Hoofregter open regsjaar, fokus op meer vroue in howe
Post

Hoofregter open regsjaar, fokus op meer vroue in howe

Hoofregter open regsjaar, fokus op meer vroue in howe Hoofregter Peter Shivute het in sy amptelike jaarlikse opening van die Namibiese regsjaar, verslag gelewer oor die staat van die regstelsel in die land. Hy het gefokus op suksesse en mylpale bereik. Shivute het afgeskop met die hof se toewyding tot meer vroue in die hooggeregshof....

Mutorwa fokus op uitstaande wetsontwerpe
Post

Mutorwa fokus op uitstaande wetsontwerpe

Mutorwa fokus op uitstaande wetsontwerpe Die minister van werke en vervoer, John Mutorwa, het tydens ‘n persinligtingsessie die nuwe jaar verwelkom, aangesien President Hage Geingob dit die jaar van “verwagtinge en verkiesings” genoem het. Mutorwa het uitgebrei oor wat die jaar inhou en gefokus op die uitstaande wetsontwerpe wat deur die ministerie voorgelê is en...

ANC-jeugliga vra fokus van leiers – sê daar’s ernstige kwessies
Post

ANC-jeugliga vra fokus van leiers – sê daar’s ernstige kwessies

ANC-jeugliga vra fokus van leiers – sê daar’s ernstige kwessies Die president van die ANC-jeugliga, Collen Malatji, sê kollektiewe verdediging wentel rondom steun vir die kantoor van die president, nie individuele lede nie. Die party se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het openlik erken dit was ‘n leuen om die swembad op oudpresident Jacob Zuma se Nkandla-landgoed...