Klein- en medium-ondernemings kry eie fonds Een van die mosies wat vandag in die Nasionale Vergadering voorgelê is, was deur Maximaliant Katjimune van die Popular Democratic Movement. Die mosie het ten doel om knelpunte in die finansiering van klein- en medium-ondernemings in Namibië te ondersoek, in ‘n poging om beter toegang tot, en die ekonomiese...
Tag: fonds
Spesiale raad en fonds word gestig vir SA-Namibië besighede
Spesiale raad en fonds word gestig vir SA-Namibië besighede Die Bi-Nasionale Komitee-vergadering se Besigheidsforum met afgevaardigdes van Namibië en Suid-Afrika het volgens die handelsminister Lucia Iipumbu wye samesprekings gehou. Samewerking met die buurland en geleenthede vir plaaslike en Suid-Afrikaanse besighede is ondersoek. Dit is die derde forum van sy aard en volgens Iipumbu het talle...
Nuwe fonds stel R1,2 miljard beskikbaar vir boere – Kosmos 94.1
Nuwe fonds stel R1,2 miljard beskikbaar vir boere Die buurland se landbouminister, Thoko Didiza, het die Agro-energiefonds se vennootskap met die Landbank amptelik bekend gestel. Die fonds ondersteun klein- tot grootskaalse landbouprodusente en is gemik op hulp aan boere om energie-uitdagings te verlig. Dit moedig belegging aan in alternatiewe energiebronne en bied ‘n gemengde befondsing-struktuur...
Groot Hollywood-name dra by tot fonds vir stakende akteurs – Kosmos 94.1
Groot Hollywood-name dra by tot fonds vir stakende akteurs Bekendes soos George Clooney, Meryl Streep, Oprah Winfrey, Julia Roberts, Dwyane Johnson, Leonardo DiCaprio en Jennifer Lopez, het aansienlike skenkings aan die Screen Actors Guild-American Federation of Television and Radio Artists se noodfonds gemaak. Dit is te midde van akteurs se voortgesette staking oor beter betaal-...
Mediese fonds stel opskorting van TransNamib lidmaatskap uit – Kosmos 94.1
Mediese fonds stel opskorting van TransNamib lidmaatskap uit Renaissance Health Medical Aid Fund het die opskorting van lidmaatskap vir TransNamib-personeel tot 7 Augustus uitgestel. Dit was aanvanklik geskeduleer om Maandag in werking te tree. Huidige en afgetrede werknemers van TransNamib was geskok toe hulle by die mediese fonds verneem het hul lidmaatskap sou Maandag weens...
Meer as 80% Namibiërs het nie mediese fonds – Kosmos 94.1
Meer as 80% Namibiërs het nie mediese fonds Slegs 450 000 van die Namibiese bevolking van sowat 2,5 miljoen het mediese dekking wat hulle toegang gee tot uiteenlopende gesondheidsdienste, spesialiste en mediese tegnologieë wat nie by openbare gesondheidsfasiliteite beskikbaar is nie. Dit laat ongeveer 82 persent van die land se bevolking oor aan die genade...