Namfisa waarsku mediese fondse oor bydrae-verhogings Die Namibië finansiële instellings toesighoudende owerheid, Namfisa, waarsku mediese fondse om nie hul lede-bydraes bo sy vasgestelde maksimum van 9,99 persent te verhoog nie. Die regulerende liggaam sê dit sal onwettig wees en enige sulke veranderings moet eers deur die registrateur van mediese fondse goedgekeur word. Dit kom nadat...
Tag: fondse
Ombud-wetsontwerp is belangrik omdat dit fondse beskikbaar stel
Ombud-wetsontwerp is belangrik omdat dit fondse beskikbaar stel Vanjaar sal 15 wetsontwerpe in die parlement ter tafel gelê word, waaronder die Ombudsman-wetsontwerp. As ‘n instelling vir die mense van die nasie, beplan die kantoor van die ombudsman verskeie projekte vir vanjaar, onder meer die gewilde Gratis Regsadvies-dag. Kosmos 94.1 Nuus het met die Namibiese ombudsman,...
Direkteur lyk of sy fondse verdoesel het: Amushelelo
Direkteur lyk of sy fondse verdoesel het: Amushelelo Die Namibië Ekonomiese Vryheidsvegters het hierdie week ‘n vreedsame betoging by die armoede-uitwissing-ministerie gehou. Die ministerie het saam met die Wêreldvoedselprogram drie jaar gelede verskeie mense vir toelaes geregistreer. Die mense sou 1 800 Namibiese dollar eenmalig ontvang en 600 dollar per maand vir die volgende drie...
Mediese fondse moet innoveer – Namfisa
Mediese fondse moet innoveer – Namfisa Te midde van groot kommer oor die volhoubaarheid van mediese fondse het Namfisa toegetree om die fondse te bewaar. Daar is berig uit die nege fondse is net drie bestendig en Namaf, die oorkoepelende liggaam van die fondse, blameer die mediese praktisyns en beskuldig hulle van bedrog. Kenneth Matomola,...
Mediese fondse struikel, bakleiery duur voort
Mediese fondse struikel, bakleiery duur voort Terwyl plaaslike media berig dat die Namibiese vereniging van mediese fondse, bekend as Namaf, sê dat 96 persent van mediese fondse die risiko loop om ineen te stort, sê die privaatpraktisyns-forum dat Namaf hom uiters oneties gedra. Volgens die berigte oor Namaf, sê sy uitvoerende hoof, Steven Tjiuoro, dat...
Withuis sê Oekraïne se fondse raak op
Withuis sê Oekraïne se fondse raak op Die Withuis het die Kongres gewaarsku dat fondse om Oekraïne te help teen die einde van die jaar uitgeput sal wees indien nuwe befondsing nie bekom word nie. In die brief verklaar die regering dat hy reeds sowat 2,1 triljoen Namibiese dollar aan militêre hulp vir Oekraïne bewillig...
Mediese fondse van onderduimse taktiek beskuldig
Mediese fondse van onderduimse taktiek beskuldig Die mediese fonds-bedryf word deur die Namibiese Privaatpraktisynsforum daarvan beskuldig dat hulle valse aantygings teen lede en medici maak, eenvoudig omdat hulle begin swaar trek as gevolg van hoër eise. Die forum beskuldig mediese fondse daarvan dat hulle onderduimse taktiek gebruik om kostes te spaar deur ongegronde aantygings teen...
Etotha-karnaval kry fondse in – Kosmos 94.1
Etotha-karnaval kry fondse in Die eerste Etotha-karnaval, wat jaarliks aangebied sal word, is by ‘n fondsinsamelingsgeleentheid op Ondangwa bekendgestel. Die hoofborg, die Ondonga Tradisionele Owerheid, het 500 000 Namibiese dollar belowe vir die karnaval, wat onder meer daarop gemik is om die lewensbestaan van die plaaslike gemeenskappe te verbeter, die erfenis van die gemeenskappe te...
Streeksrade moet intree met oorstaande fondse – Kosmos 94.1
Streeksrade moet intree met oorstaande fondse Die finansminister Ipumbu Shiimi, sê daar is ‘n behoefte vir die sentrale regering om streeksrade te raadpleeg oor fondse wat toegeken word en hoe dit bestee word. Shiimi sê as daar fondse is wat nie ten volle deur ministeries en instellings benut word nie, moet sulke fondse weer aan nooddienste toegewys word. Hy het beklemtoon dat...
Sassa se probleem opgelos, begunstigdes het weer toegang tot fondse – Kosmos 94.1
Sassa se probleem opgelos, begunstigdes het weer toegang tot fondse Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid sê ‘n tegniese probleem in die Posbank se betalingstelsel wat kort-kort voorgekom het, is opgelos. Die probleem het duisende pensioenarisse sonder hulle toelaes gelaat. Die ontvangers kon nie by kleinhandelaars en kitsbanke toegang tot hul geld kry nie. Sassa...