Tag: fooie

Home fooie
Unam verminder registrasie fooie – Kosmos 94.1
Post

Unam verminder registrasie fooie – Kosmos 94.1

Unam verminder registrasie fooie Nie-befondsde, maar kwalifiserende voornemende studente by die Universiteit van Namibië gaan nou net 2 575 Namibiese dollar by registrasie betaal. Alle studente, ook internasionale studente en diegene wat reeds vir die 2024 akademiese jaar geregistreer het, moet ‘n skriftelike betalingsplan met die universiteit se finansiële kantore aangaan. Hierdie besluit is slegs...

Hier is die nuwe vee-brandmerk fooie
Post

Hier is die nuwe vee-brandmerk fooie

Hier is die nuwe vee-brandmerk fooie Die jaarlikse vee-brandmerk fooiverhoging het op 10 Januarie in werking getree. Die fooie het verhoog in ooreenstemming met die 6 persent jaarlikse inflasiekoers. Die brandmerk-registrasie, brandmerk-oordrag en duplikaat brandmerk-sertifikaat is by die heffingsverhoging ingesluit. Die hoof van plaas-versekerde Namibiese vleis by die Vleisraad, Victor Klazen, het die pryse aan...

Unam gesels oor fooie, afsluiting en meer
Post

Unam gesels oor fooie, afsluiting en meer

Unam gesels oor fooie, afsluiting en meer Met die 2023 akademiese jaar wat tot ‘n einde kom, maak tersiêre instellings ook gereed om die jaar af te sluit. Die Universiteit van Namibië sluit sy akademiese jaar op 15 Desember af en heropen in Januarie volgende jaar. Kosmos 94.1 Nuus het met Simon Namesho, die universiteit...

NUST-studente het uitdagings met fooie en eksamens
Post

NUST-studente het uitdagings met fooie en eksamens

NUST-studente het uitdagings met fooie en eksamens Eksamens is op hande by universiteite maar volgens die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie sal studente wie se onderrig-gelde uitstaande is, nie toegelaat word om eksamen te skryf nie. Studente het hul klagtes oor die Namibië Studente Finansiële Bystandsfonds wat nie hul klasgelde betaal nie, na die...