Tag: fossielbrandstowwe

Home fossielbrandstowwe
Human Rights Watch sê fossielbrandstowwe moet waai
Post

Human Rights Watch sê fossielbrandstowwe moet waai

Human Rights Watch sê fossielbrandstowwe moet waai Human Rights Watch dring aan op ‘n einde aan die verbranding van fossielbrandstowwe, en noem dit die voorste aandrywer van die klimaatkrisis. Die organisasie se navorser, Joey Shea, het tydens COP28 beklemtoon fossielbrandstowwe dra by tot meer as 80 persent van die wêreldwye koolstofdioksied-uitstralings. Shea het die skadelike...

G20-lande bestee rekord-bedrae op fossielbrandstowwe – Kosmos 94.1
Post

G20-lande bestee rekord-bedrae op fossielbrandstowwe – Kosmos 94.1

G20-lande bestee rekord-bedrae op fossielbrandstowwe Die Internasionale Instituut vir Volhoubare Ontwikkeling se jongste verslag het onthul die bedrag staatsgeld wat 20 van die wêreld se grootste ekonomieë aan steenkool, olie en gas bestee, het verlede jaar ‘n rekordbedrag van 26,3 triljoen Namibiese dollar beloop. Dit is ten spyte van die G20-leiers se onderneming om geleidelik...