Tegniese fout lê Schipol lam Nederland se lugruim was tot vroeg vanoggend byna heeltemal gesluit vir weens ‘n tegniese onderbreking van lugverkeer beheerstelsels. Die lugverkeer beheerowerhede het gesê hulle ondersoek die onderbreking en het geen verdere besonderhede oor die oorsaak gegee nie. Die onderbreking het hoofsaaklik verkeer na en van Amsterdam se Schiphol-lughawe, een van...
Tag: fout
SIM-kaarte: Jy sal moet registreer, al was daar ‘n fout
SIM-kaarte: Jy sal moet registreer, al was daar ‘n fout Op 31 Maart het Namibië ‘n totaal van 2 387 330 aktiewe SIM-kaarte gehad, met 1 868 412 wat suksesvol geregistreer is, wat ‘n registrasiekoers van 78,26 persent verteenwoordig. MTC het sowat 323 000 intekenare gedeaktiveer en Telecom Namibia, TN, het 191 000 ongeregistreerde voorafbetaalde...
BoN-baas sien niks fout met banke se winste nie
BoN-baas sien niks fout met banke se winste nie Die winste van kommersiële banke is onder die loep voor ‘n staande komitee van die nasionale vergadering. Volgens die goewerneur van die sentrale bank, Johannes !Gawaxab, is daar niks fout met winste by die banke nie – hy sê nie net is die banke eintlik besighede...
Niks fout met honderasse nie, dis telers
Niks fout met honderasse nie, dis telers Lede van die publiek doen op sosiale media ‘n beroep om ‘n onmiddellike verbod op pitbull-honde as troeteldiere in Namibië in te stel ná verskeie berigte van pitbull-aanvalle in die land. In die jongste geval is ‘n 44-jarige man dood toe ses pitbulle hom Sondagoggend in Oshakati aangeval het. Kosmos 94.1 Nuus het met...