Tag: Franse

Home Franse
Vermiste kleuter se oorskot in Franse Alpe gevind
Post

Vermiste kleuter se oorskot in Franse Alpe gevind

Vermiste kleuter se oorskot in Franse Alpe gevind Die oorskot van ‘n kleuter wat verlede jaar in Frankryk vermis geraak het, is gevind. Ondersoekers werk nou om vas te stel hoe die seuntjie gesterf het. Die twee-en-‘n-half-jarige Emile Soleil het op 8 Julie verlede jaar verdwyn terwyl hy by sy grootouers gekuier het. Twee bure...

Franse betaal al hoe meer vir Spele
Post

Franse betaal al hoe meer vir Spele

Franse betaal al hoe meer vir Spele Die koste om vanjaar se Spele in Parys aan te bied bly styg, met ouditeure wat verwag dit sal tussen 60 en 100 miljard Namibiese dollar beloop. Aan die begin van verlede jaar het beramings gestaan op 60 miljard dollar, na ‘n aanvanklike bedrag van 49 miljard. Daar...

Franse owerhede spook met muskiete voor Spele
Post

Franse owerhede spook met muskiete voor Spele

Franse owerhede spook met muskiete voor Spele Frankryk werp alles in die stryd om te keer die virus-draende tiermuskiet, ‘n toenemende pes in Europa, bederf die Spele in Parys, met miljoene besoekers wat oor vier maande verwag word. AFP berig die Asiese tiermuskiet het hom die afgelope twee dekades tuisgemaak in groot dele van Noord-Europa,...

Franse verstom oor Macron se boks-mannewales
Post

Franse verstom oor Macron se boks-mannewales

Franse verstom oor Macron se boks-mannewales Foto’s van die Franse president Emmanuel Macron wat ‘n slaansak bykom, het die Franse vermaak, verstom én op sommige plekke, selfs konsternasie veroorsaak. Die swart-en-wit foto’s op Instagram wys hoe Macron oefen in ‘n styfpassende donker T-hemp en bokshandskoene. Op een foto kners die president op sy tande en...

Aborsie in Franse grondwet verskans 
Post

Aborsie in Franse grondwet verskans 

Aborsie in Franse grondwet verskans  Frankryk het die eerste land in die wêreld geword wat aborsie ʼn grondwetlike reg maak. Uit 925 parlementslede het 780 die wysiging gesteun wat vroue die vryheid verseker om ʼn aborsie te kies. Twee-en-sewentig het daarteen gestem. President Emmanuel Macron beskryf die uitslag van die stemmery as Franse trots en...

Franse senter Danty vir vyf weke geskors
Post

Franse senter Danty vir vyf weke geskors

Franse senter Danty vir vyf weke geskors Rugby: Frankryk sal vir die res van die Sesnasies-kampioenskap sonder sy senter, Jonathan Danty, wees ná sy skorsing van vyf-weke weens vuilspel in die afgelope naweek se gelykopstryd teen Italië. Die 31-jarige is in Lille afgestuur vir ‘n gevaarlike duikslag op die Italiaanse senter, Juan Ignacio Brex, en...

Franse regering het kommer oor geweld in DRK
Post

Franse regering het kommer oor geweld in DRK

Franse regering het kommer oor geweld in DRK Frankryk sê hy is “baie bekommerd” oor die situasie in die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo, en doen ‘n beroep op Rwanda om sy steun aan die M23-rebellegroep wat onlangs sy offensief verskerp het, te staak. Rwanda ontken dat hy die M23 ondersteun, hoewel...

Nadal wil in Franse Ope en by Spele deelneem
Post

Nadal wil in Franse Ope en by Spele deelneem

Nadal wil in Franse Ope en by Spele deelneem Die wêreld se voormalige nommer een, Rafael Nadal, hoop om vanjaar aan die Franse Ope én die Olimpiese Spele deel te neem. Die 37-jarige Spanjaard het 22 Grand Slam-enkelspeltitels gewen wat ʼn rekord van 14 Franse Ope-seges insluit. Hy het in ʼn onderhoud gesê hy weet...

Franse boere blokkeer steeds paaie
Post

Franse boere blokkeer steeds paaie

Franse boere blokkeer steeds paaie Boere in Frankryk sit hulle landwye betogings voort en hou by die dreigement van padblokkades om Parys. Hulle betoog oor regeringsmaatreëls wat nie aan hulle eise vir beter betaling en lewensomstandighede voldoen nie. Reuters berig eerste minister Gabriel Attal se regering het vroeër planne laat vaar om geleidelik staatsubsidies op...

Franse verbod op visvang oor dolfynbeskerming
Post

Franse verbod op visvang oor dolfynbeskerming

Franse verbod op visvang oor dolfynbeskerming Frankryk het ‘n tydelike verbod op bykans alle kommersiële visvang in die Baai van Biskaje ingestel om dolfyne te beskerm. Ongeveer 9 000 van die diere word jaarliks per ongeluk in visvangtoerusting vasgevang. Die verbod, wat van Maandag tot 20 Februarie van krag is, het ‘n uitwerking op visvanggebiede...