Tag: Freeth

Home Freeth
Freeth se memorandum het SADC se aandag
Post

Freeth se memorandum het SADC se aandag

Freeth se memorandum het SADC se aandag Daar blyk goeie nuus te wees oor die memorandum van die Zimbabwe-boer Ben Freeth, wat vra dat die tribunaal van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap, of SADC, weer ingestel word vir geregtigheid en sodat boere wat van hulle plase verjaag is, vergoeding vir hul grond kan kry. Barend Uys van...

Nuus oor Freeth se memorandum is bemoedigend
Post

Nuus oor Freeth se memorandum is bemoedigend

Nuus oor Freeth se memorandum is bemoedigend Die nuus oor die memorandum van die Zim-boer Ben Freeth, dat die SADC-tribunaal weer ingestel word sodat boere vergoeding vir hulle grond kan kry, blyk om goed te wees. Barend Uys van AfriForum het Freeth se memorandum ontvang. Dit is na die SAOG-sekretariaat gestuur. Uys sê hy het...

Freeth stuur boodskap aan Namibiërs
Post

Freeth stuur boodskap aan Namibiërs

Freeth stuur boodskap aan Namibiërs Die Zimbabwiese boer Ben Freeth het sy Ride for Justice voltooi met meer as 2 000 kilometer wat hy vanaf Zimbabwe te voet en te perd aangedurf het vir geregtigheid. Hy het Maandag sy memorandum oorhandig wat na die SAOG se sekretariaat gestuur sal word om die SADC-tribunaal terug te...

AfriForum hanteer nou Freeth se memorandum
Post

AfriForum hanteer nou Freeth se memorandum

AfriForum hanteer nou Freeth se memorandum Die Zimbabwiese boer Ben Freeth het vroeër by die SADC-tribunaal gebou in die hoofstad aangekom en die publiek toegespreek. Freeth se memorandum is onderteken en is nou in die hande van AfriForum. Barend Uys, hoof van interkulturele betrekkinge en samewerking by AfriForum, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor...

Ben Freeth beplan sy Windhoek agenda
Post

Ben Freeth beplan sy Windhoek agenda

Ben Freeth beplan sy Windhoek agenda Zimbabwiër Ben Freeth het in Windhoek aangekom.Hy het te voet en te perd vanaf Zimbabwe gereis om geregtigheid te kry vir sy plaas wat afgevat is tydens Robert Mugabe se mislukte grondhervormingsplan van 2000. Die SADC-tribunaal het hom in 2008 die reg gegee om sy grond terug te kry...

Ben Freeth sê dankie aan Namibiese burgers en boere
Post

Ben Freeth sê dankie aan Namibiese burgers en boere

Ben Freeth sê dankie aan Namibiese burgers en boere Die Namibiese Landbou-unie sê die stryd van Zimbabwiese boere om of hul grond terug te kry of vergoeding daarvoor te kry is aangrypend maar hy kan nie aan Ben Freeth se aksie deelneem nie. Die unie sê die SADC-tribunaal bestaan nie meer nie en dat Namibië...

Freeth vertrek vanoggend uit Otjiwarongo
Post

Freeth vertrek vanoggend uit Otjiwarongo

Freeth vertrek vanoggend uit Otjiwarongo Die Zimbabwiese boer Ben Freeth vertrek vanoggend vanaf Otjiwarongo op sy Ride for Justice, na Windhoek. Hy word vandat hy die land te voet en te perd binnegekom het van Zimbabwe, bygestaan deur die Namibiese gemeenskap. Hy het laat Maandagaand, die boodskap met Namibiërs gedeel.  Post navigation Source link

Freeth staan eintlik vir duisende wat alles verloor het
Post

Freeth staan eintlik vir duisende wat alles verloor het

Freeth staan eintlik vir duisende wat alles verloor het Die oud-president van die Zimbabwiese Kommersiële Boere-unie Deon Theron gesels met Kosmos 94.1 Nuus oor die verliese wat boere moes verduur tydens Robert Mugabe se gewelddadige en mislukte grondhervormingsplan van 2000. Hy lewer kommentaar na aanleiding van Zim-boer Ben Freeth se Ride for Justice tot by...

Freeth op sy perd na Windhoek
Post

Freeth op sy perd na Windhoek

Freeth op sy perd na Windhoek Zimbabwiër Ben Freeth is op pad na Windhoek te perd om geregtigheid te kry vir sy Mt. Carmel plaas wat afgevat is tydens Robert Mugabe se mislukte grondhervormingsplan van 2000. Die SADC-tribunaal het hom in 2008 die reg gegee om sy grond terug te kry maar, Mugabe, destyds die...