Tag: gaan

Home gaan
SA landbou gaan erns van droogte bepaal
Post

SA landbou gaan erns van droogte bepaal

SA landbou gaan erns van droogte bepaal Die buurland se landbou minister, Thoko Didiza, sal leiers van georganiseerde landbou, betrokke departemente en LUR’e van alle provinsies ontmoet om die erns van die El Nino-verwante droogte te bepaal. Die Oesskattingskomitee se jongste vooruitskatting toon dat Suid-Afrika se 2023/24 somergraan- en oliesadeproduksie op ‘n jaargrondslag met 21...

Staat gaan beskuldigde voeg by Mapisa-Nqakula korrupsiesaak
Post

Staat gaan beskuldigde voeg by Mapisa-Nqakula korrupsiesaak

Staat gaan beskuldigde voeg by Mapisa-Nqakula korrupsiesaak Suid-Afrika se Nasionale Vervolgingsgesag beplan om nog ‘n beskuldigde by die korrupsiesaak teen die voormalige speaker Nosiviwe Mapisa-Nqakula te voeg. Sy het na haar bedanking verskyn in die landdroshof in Pretoria waar sy vrygelaat is op borgtog van 50 000 Suid-Afrikaanse rand. Sy word beskuldig van die ontvang...

Monte Carlo-meesters: Gaan Nadal speel of nie?
Post

Monte Carlo-meesters: Gaan Nadal speel of nie?

Monte Carlo-meesters: Gaan Nadal speel of nie? Die 11-malige kampioen Rafael Nadal se naam is op die lys van die Monte Carlo-meesters, maar met hardkoppige gerugte dat ‘n nuwe besering die Spanjaard uit die toernooi kan hou. Hy het nie mededingend gespeel sedert die Brisbane-ope in Januarie nie en moes verlede maand onttrek aan die...

Aurora, die robot gaan aanloopbaan patrolleer in Alaska
Post

Aurora, die robot gaan aanloopbaan patrolleer in Alaska

Aurora, die robot gaan aanloopbaan patrolleer in Alaska ’n Koplose robot omtrent so groot soos ’n labrador sal as ’n jakkals gekamoefleer word om trekvoëls en ander wild by Alaska se tweede grootste lughawe af te weer. Die robot genaamd Aurora, kan rotse klim, trappe opgaan en dansagtige bewegings maak terwyl groen ligte flikker. Hierdie...

Regering gaan voort met droogtehulp
Post

Regering gaan voort met droogtehulp

Regering gaan voort met droogtehulp Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila het in die Nasionale vergadering bekend gemaak hoeveel al spandeer is op droogtehulp. Namibiese boere gaan tans swaar gebuk onder droogte, met ‘n tekort aan genoeg voer vir diere en kos vir baie boere en hulle families. Terwyl die droogtehulp fonds sê hulle het geen geld...

Gaan hospitaal toe as jy dink jy het malaria!
Post

Gaan hospitaal toe as jy dink jy het malaria!

Gaan hospitaal toe as jy dink jy het malaria! Mense in die Oshikoto-streek kla oor muskiete en vra hoekom die malaria-veldtog gestaak is. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met dr. Richard Kamwi, voormalige minister van gesondheid en Namibiese verteenwoordiger in die Eliminate Malaria-veldtog, wat sê die toename in malariagevalle kan verwag word. Hy sê Namibiërs...

Droë Gobabis gaan water begin rantsoeneer
Post

Droë Gobabis gaan water begin rantsoeneer

Droë Gobabis gaan water begin rantsoeneer Die inwoners van Gobabis sal nou die impak van die waterskaarste aan den lywe begin voel, wanneer waterrantsoenering op 8 April ingestel word. Volgens die laaste damverslag staan die Ooste se waterbronne op net 3,4 persent, met die Otjiverodam op 4,5 persent. Die munisipaliteit en NamWater sê hulle het...

Slagoffers van Limpopo busongeluk se oorskot gaan na Botswana
Post

Slagoffers van Limpopo busongeluk se oorskot gaan na Botswana

Slagoffers van Limpopo busongeluk se oorskot gaan na Botswana Botswana se minister van buitelandse sake, Lemogang Kwape, sê sy regering werk saam met Suid-Afrikaanse owerhede om die oorskot van die slagoffers van die Limpopo-busongeluk te repatrieer. Vyf-en-veertig mense van Botswana is dood nadat die bus Donderdag op die R518 naby Mokopane van ‘n brug afgestort...

‘Skip van die dood’ gaan meer as 60 000 diere vervoer
Post

‘Skip van die dood’ gaan meer as 60 000 diere vervoer

‘Skip van die dood’ gaan meer as 60 000 diere vervoer Die Nasionale Raad van DBV’s in die buurland sê die Al Mawashi-maatskappy gaan nog ‘n besending lewende diere per see vervoer, met die vaartuig wat Dinsdag in Oos-Londen verwag word. Sowat 60 000 skaap, 1 500 bees en 200 bokke gaan vir die uitmergelende...

Hyphen gaan US$10 miljard in Namibië belê
Post

Hyphen gaan US$10 miljard in Namibië belê

Hyphen gaan US$10 miljard in Namibië belê Hyphen Energy beplan ‘n massiewe belegging van 10 miljard Amerikaanse dollar in Namibië vir sy groenwaterstofprojek. Dit is rofweg gelykstaande aan Namibië se totale jaarlikse BBP. Die projek sal na verwagting ‘n groot positiewe impak op die ekonomie hê. Toni Beukes, die hoof van omgewing, maatskaplik en bestuur...