Geldwassery-klag teen Gaboen se presidentsvrou Die vrou van Gaboen se afgesette president Ali Bongo Ondimba is aangekla van geldwassery en ander oortredings Die staatsaanklaer sê Sylvia Bongo Ondimba Valentin is reeds Donderdag formeel aangekla en haar huisarres, sedert die staatsgreep op 30 Augustus, is gehandhaaf. Die egpaar se seun, Noureddin Bongo Valentin, is reeds saam...
Tag: Gaboen
Nguema in Gaboen ingesweer as tussentydse president – Kosmos 94.1
Nguema in Gaboen ingesweer as tussentydse president Die Gaboense generaal Brice Nguema, wat verlede week ‘n staatsgreep gelei het wat 55 jaar van heerskappy deur die Bongo-dinastie beëindig het, is vandag as tussentydse president ingesweer. Hy het in sy eed onderneem om die Gaboenese mense en die republikeinse regime getrou te bewaar. Nguema het onderneem...
Nguema word Maandag as tussentydse president in Gaboen ingesweer – Kosmos 94.1
Nguema word Maandag as tussentydse president in Gaboen ingesweer Die leier van ‘n staatsgreep wat Gaboen se president Ali Bongo vandeesweek omvergewerp het, sê hy wil vermy om verkiesings te hou om te verhoed dat hy foute wat in die verlede gemaak is, herhaal. Druk neem om op die junta toe om demokrasie in die...
Namibië veroordeel staatsgreep in Gaboen – Kosmos 94.1
Namibië veroordeel staatsgreep in Gaboen Die Namibiese regering het die poging tot ‘n staatsgreep in Gaboen en die aanhouding van President Ali Bongo Ondimba en sy gesin vandag veroordeel. In ‘n verklaring deur die ministerie van internasionale betrekkinge, het die uitvoerende direkteur Penda Naanda verklaar die poging tot staatsgreep is ‘n blatante skending van die...
Staatsgreep in Gaboen, na verskiesing – Kosmos 94.1
Staatsgreep in Gaboen, na verskiesing ‘n Groep senior Gaboenese weermagoffisiere het op nasionale televisie aangekondig hulle het die mag oorgeneem nadat die verkiesingskommissie bekend gemaak het President Ali Bongo het ‘n derde termyn gewen. Hy het 64,27 persent van die stemme op hom verenig teenoor die 30,77 persent van sy belangrikste teenstander, Albert Ondo Ossa....