Tag: gasbedryf

Home gasbedryf
Olie- en gasbedryf staan voor kritieke besluit
Post

Olie- en gasbedryf staan voor kritieke besluit

Olie- en gasbedryf staan voor kritieke besluit Die Internasionale Energie-agentskap sê die olie-en gasbedryf staar ʼn oomblik van waarheid in die gesig en moet kies om óf die klimaatskrisis te vererger óf skoon energie te aanvaar. Die agentskap se nuwe verslag bevat ʼn strategiese plan vir ʼn regverdige oorgang na ʼn toekoms sonder vrystellings vir...

Deloitte doen ‘n opname oor olie- en gasbedryf
Post

Deloitte doen ‘n opname oor olie- en gasbedryf

Deloitte doen ‘n opname oor olie- en gasbedryf Deloitte Namibia is besig met ‘n industriële basislynstudie vir die stroomop olie- en gasbedryf namens Total Energies EP Namibia B.V. en Shell Namibia. Hul vraelys fokus op die huidige voorsieningskapasiteit van Namibiese belanghebbendes, die rol wat hulle in die mark speel, en hul potensiaal om te diversifiseer....